@themischhh: dit was my tee. hierrie chips is WARM. 🥵 #fyp #mytee #afrikaans #doritosflatlife #tiktoksa

mischa 🥭
mischa 🥭
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 19 April 2021 15:32:29 GMT
12591
2398
34
4

Music

Download

Comments

britz_119
Henrico 🦦 :
Blonde people: 👁👄👁
2021-04-20 10:12:44
4
rixi_413
RiXi😜413 :
Love daai chips... Enigste chips wat my kids nie opeet nie net mamma sin lol.
2021-04-19 15:42:11
3
themischhh
mischa 🥭 :
comment goed wat ek moet eet wat brand, of suur is, and i'll do it. 🥲
2021-04-19 19:15:34
3
fredovorster
Fredo Vorster516 :
Hierdie is fffff..... Flaming hot 😂😂😂
2021-04-19 17:55:22
2
kylieerasmus
Kylie👻 :
Ek love die chips dis my gusteling
2021-04-20 09:28:27
2
lizamarie76
Liza-Marie :
Eks mal oor dit eet so pak by myself op😁
2021-04-19 16:22:14
2
zilde_els
Zilde Els :
Lief vi j
2021-04-19 15:37:57
1
theunsboshoff
Theuns Boshoff :
Ag jy is susie man😂
2021-04-19 19:31:05
1
neviancastelyn21
🥀Newwa🥀 :
eet die groot pak man dis lekker😂
2021-04-19 17:19:33
1
bernice_xxx
... :
Daai chips is VERSLAWEND, eet een chippie, eet nog n chippie maar sjoe dit brand 😅
2021-04-19 19:41:15
0
zilde_els
Zilde Els :
Ek weet hoe spicy dit is😅😂
2021-04-19 15:38:24
0
andrecsteenkamp
Andre Steenkamp :
dankie die video het my dag gemaak😂😂
2021-04-19 18:24:42
0
claudiaschuttte
claudia :
dis lekker maar dit brand so baie teveeeel
2021-04-19 18:38:14
0
andrelourens44
andrelourens44 :
nee man dis lkr maak nachos van dit dis die beste chips vir dit
2021-04-19 17:30:47
0
marlimeganvanbiljon
MarliMeganVanBiljon :
ek het dit ook al gedoen 😂
2021-04-19 16:20:49
0
eugenepalmer
Eugene Palmer :
Mal oor die chips
2021-04-19 19:34:06
0
kyliecornelius_
Ky> :
😂
2021-04-19 15:35:29
0
ft_neyyy_
Neyyy🖤 :
moenie melk drink nie eet bietjie mayonaise vir die brand dit help my as iets baie brand
2021-04-19 20:55:03
0
istelle8
I purple Army 💜 :
moenie Melk drink nie dit maak jou mond erger brand omdat daar suur in chilies is en daar is suur in melk is drink eerder water .
2021-04-19 21:12:43
0
samster9.8
Samantha🦋 :
Melk maak die brand erger 😂
2021-04-20 05:04:46
0
nellatjie05
Nella :
daai chips is flippen lekker
2021-04-20 07:25:48
0
metal_pixi
Pixi Deception :
Nee man Misch
2021-04-19 16:20:44
0
dianco_bb
Dianco :
my ma se dit altyd so nou se ek dit waarna toe loop jou neus😂😂
2021-04-19 17:58:33
0
x.donne
donne :
ja nee...ek en my sussie het dit probeer ons het begin trane kry in ons oë😂😂
2021-04-20 10:24:14
0
gabriella21.c
Gabriella :
Dis nie warm nie glad nie
2021-04-20 13:53:42
0
To see more videos from user @themischhh, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About