@sandveller: Reply to @rakapoesmal kom maak n draai hier in die sandeveld ou naam

sandveller
sandveller
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 03 September 2021 19:16:10 GMT
306355
14911
184
743

Music

Download

Comments

eurienails
EurieNails 💅🏾 Randburg Nails :
Wat language us this? 😳😅 Afrikaans??
2021-09-07 05:41:01
0
isaka_mamabolo
Isaka Mamabolo :
wait, I know I dnt understand Afrikaans but this is not Afrikaans right?😂😂😂😂
2021-09-06 07:36:10
0
ac2.03
AC 2.0 :
Remind my van Tolla
2021-09-04 08:28:58
67
vonmikepty.limited
vonmike👽ptylimited 😬 :
can you say that in English plz
2021-09-04 04:32:18
23
dieeeedieeee
Deidre Mouton :
Lekker Weskus!! Waar in die Weskus? Klink na Elandsbaai se kant toe 😅
2021-09-03 21:58:06
27
raka.lewe.kliphard
Raka :
Jou yster!😂😂 ek gaan jou definitely sien
2021-09-03 21:51:31
24
michael_94_
Michael :
Sandveld klink gaaf, waar in die Sandveld? Elendsbaai wereld ek sal n olof geniet saam jou my maat
2021-09-03 22:51:35
4
user832874145
user832874145 :
Ehh they didn't teach this on 7de laan
2021-09-07 13:51:15
18
dronk_melissa
dronkmelissa :
ek is afrikaans maar ek moet mooi luister om te verstaan wat jy sê😂😅
2021-09-03 20:56:08
14
bray462
bray462 :
lmbimp 😂😂😂 kim jordaan
2021-09-03 22:03:03
4
6.oceans_toterbok
Toterbok :
Calvinia
2021-09-03 23:03:29
3
juliuslandman
Julius - TikTok Santa🎅 :
Ek sal verseker by hierdie man wil kuier!!! Dink dit kan dik pret wees. Dink net nie my kar gaan dit maak tot by hom nie😂
2021-09-03 20:55:09
7
tg_hugo4
T.G. Hugo :
Ja waar is jy ek bly ook daar baby waar jy nou staan
2021-09-14 18:58:54
1
marius.fkn.fourie
user3576791305241 :
Julle is nog ware mense se mens. Reguit en eerlik. Maar gee als vir jou medemens as hulle hulp nodig het.
2021-09-04 13:40:48
1
darren842
🚫🚨JY SE MY FOKKOL[-DARREN-] :
My fok n ware afrikanse men's 😳hehe maar ek respect jou
2021-09-05 16:16:47
1
voel_fokol25
Voel_fokol25 :
Jy tussen velddrif en Lamberts
2021-09-03 20:52:47
1
koninginswart
leone calitz :
Gek oor die aksent
2021-09-04 19:30:38
0
djclu3_za
Clu3 :
Weskus klong 😎
2021-09-03 20:35:37
0
robdormehl
Robert :
Salig op die tong 🥃
2021-10-01 22:47:01
0
yster069
Dwayne Yster Strauss :
jy I'd in Witsand
2021-09-26 20:56:12
0
loopy_za
Francois :
Wens ek het jou vroeër raak geloop. My familie kom van die sandveld af. Soos dink ek moes n boer gewees het. Ek geniet altyd my tyd om die plaas.
2022-06-30 10:28:47
0
ansley1992
Ansley1992 :
aartappel man..
2022-01-23 13:38:44
0
thee_mayble
𝐓𝐡𝐞𝐞 𝐌𝐚𝐲𝐛𝐥𝐞 🪬 :
Stem 🔥🔥🔥
2025-11-30 16:06:01
0
mornemeiring
Morne Meiring :
Wanneer live jy weer. Jy is vrek awesome
2021-09-30 18:04:59
0
joshuach1stensen
Joshua C :
so hierdie was wat my juffrou bedoel het toe sy gese het natuurlike seleksie.
2021-09-04 03:53:17
0
To see more videos from user @sandveller, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About