@jousaffamamma: Inkopies! #saffamamma #saffasindubai #southafricantiktok #spinneysdubai #shopping #grocerieshopping

SaffaMamma
SaffaMamma
Open In TikTok:
Region: AE
Saturday 12 February 2022 13:12:58 GMT
13890
496
56
4

Music

Download

Comments

nunufa27
Nunu :
thank you. I really enjoyed the shopping video!🥰
2022-02-12 13:39:59
5
caela.xoxo
Caela :
The Avos alone were about R650 😂 Love these videos 🥰
2022-02-12 14:29:11
3
whilmal1
Whilma Liedeman :
I did a screenshot of your live at the Palms and posted it on my FB page. Caption: Why l love watching lives, you get to see another world.... Dubai
2022-02-12 18:33:30
2
life_with_luca1
Eurika :
Hoop jy voel al beter🥰🥰🥰
2022-02-12 15:51:35
2
sune_jvn
Suné_JvN :
alles is so vars en mooi. hier is jy gelukkig as n ordentlike piesangs kry in n local winkel😳net woolies se goed lyk so en eks te arm om da te koop
2022-02-12 14:42:24
1
johankros4
johan :
nice
2022-02-12 18:49:47
1
mrsc_leibrandt
Chantel Leibrandt :
please send strawberries not one shop has in SA
2022-02-12 14:34:01
1
kallieswartherholdt
Karin Swart Herholdt 🇿🇦🇿🇦 :
oeh jy het my all favorite koekies in jou trollie gesit "Timtam"
2022-02-24 16:34:57
1
idakriel
IdaKriel :
my tipe shopping ook, behalwe vir die suckies. ek koop al my goed by Woollies. is n Woollies freak
2022-02-12 14:44:14
1
1kelly_nashville
❤️🎀✨️Kelly_Nashville✨️🎀❤️ :
Awesome video alles in detail 👌🏼❤️😎😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘
2022-02-12 14:00:11
1
sherizelourens0
Sherize Lourens :
Age nee, jy moet jou hele lewer verkoop om inkopies te doen by Spinneys. Ek gan veeeeeeeeel eerder Carrefour toe. Spinneys=Woolies, Carrefour=Checkers
2022-02-12 15:59:37
1
antoinettefasen
antoinettefasen :
Saffamamma ek love jou goed. maar dai brood onder alles ne breek my hart. sit hom saggies bo op alles neer. 😁
2022-02-12 17:04:13
1
jvd_100
Jolene van Deventer :
Dit was nou super relaxing om te kyk hoe jy shop!
2022-02-12 17:15:13
1
chante_prinsloo_98
Chanté :
Kan jy video doen waar jy die kostes wys en vergelyk met SA se rand ? Sal vir interessantheids onthalwe wil sien hoeveel rand als in hele trollie was
2022-02-12 17:34:37
1
lil.rainbow88
Lil'Rainbow :
Daai aardappels het 'n SA vlaggie op!
2022-02-12 13:38:32
1
kkcrouse____
kkcrouse____ :
ek love die !!!
2022-02-12 14:27:35
1
sonjaschaal1968
Sonja Schaal :
You always need milk!
2022-02-12 18:57:34
1
janoreyneke
Jano :
OMW daai mooi rooi tamaties! Ek wens ons het sulke kwalitwieit tamaties hier gehad😳
2022-02-12 19:16:50
1
madkarink
madkarink :
Tim tams... heerlik 🥰
2022-02-12 19:39:34
1
whatalotigot12
whatalotigot12 :
Watse ander Suid-Afrikaanse produkte kom meeste daar voor?
2022-02-12 21:27:13
1
ryno_b0
Ryno_b0 :
het Gertruida bietjie bedaar nou al? 😌
2022-02-13 17:18:54
1
babelbekkie_9
skoenlapper. :
baie mooi ghalte
2022-02-17 01:14:22
1
christellecolling
Stellie :
Was mal oor spinneys. Dit het jou verseker 'n paar dirhams gekos.
2022-02-19 22:49:23
1
hanlei_groenewald
HoneyG🖤 :
hoekom het rk nog nooiiit van hierdir goed gesien nie😂🥺
2022-02-17 15:27:11
1
beulahwright0506
Beulah :
hi girla.hoe vergelyk daai pryse teen oor sa pryse?
2022-02-18 17:55:58
0
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About