@jousaffamamma: *HAAL ASEM* #saffamamma #afrikaanstok #southafricantiktok #afrikaans #disokayomniealtydokateweesnie

SaffaMamma
SaffaMamma
Open In TikTok:
Region: AE
Monday 04 April 2022 12:22:14 GMT
12683
1676
295
87

Music

Download

Comments

leciaqii
LeciaQiii :
Ek weet nie wie of wat dit op jou hart gesit het om die video te maak nie maar jyt my n traan laat rol really needed this today♥️
2022-04-04 12:47:55
8
_pasha_jvr_
_pasha_jvr_ :
Ek gan jou video save en elke dag kyk! Haal asem,,,,😔Dankie dat jy so awesome is❤🤗
2022-04-04 12:49:19
4
jemj91
Jemj :
Amen, dankie Gorgeous gorgeous girl🪴🤍
2022-04-05 08:23:18
3
yolandacoetzee241
yolandacoetzee241 :
Dankie I needed that this morning 🥰
2022-04-24 09:18:26
2
baby_girl19833
Mariska Johnson :
Sjoe, daar laat jy my sommer huil!!!🥺😭 Baie dankie! Die het ek brood nodig gehad ♥
2022-04-05 14:22:44
2
shamonetjie
💓Dis net Shamz💓 :
jis ek het di bitterlik nodig gehad baie dankie
2022-04-04 12:39:21
2
always_be_humble0
Always be humble :
Dit voel of jy spesiaal net met my gepraat het. Jys amazing 🥰🥰🥰🥰
2022-04-04 15:45:25
2
lizaansch
Zaantjie :
moeilike 15 jaar. jy's so genuine mens. dankie vir jou
2022-04-04 15:24:51
2
valerieleroux0
Blondie LR :
Baie dankie ek het dit so nodig gehad
2022-04-04 13:20:47
2
dimpels_za
Ellie :
☕ Lekker kuier met Jou ☕🍰
2022-04-04 13:17:12
2
fishupatree
Mary is a FishUpaTree 🐟🌴 :
Nou huil ek sommer. Dankie vir die saggies wees.
2022-04-04 12:50:30
2
mariette_cpt
Mariette_CPT :
Baie dankie ek het dit nou soooo nodig gehad. Dankie vir jou boodskappie🥰
2022-04-04 20:07:40
1
chenelle.swart
👋😃 Nellie 💐 :
🥺dankie vir die video het nodig gehad om dit vandag te hoor🥺❤
2022-04-04 20:40:06
1
marizannedutoit
Marizanne du Toit :
🥺🥺🥺❤❤❤
2022-04-04 12:45:34
1
shareen311
shareen311 :
baie dankie 🥰
2022-04-04 12:46:48
1
joeyx78
joey :
Net wat ek nodig gehad het ek is al 5 weke siek sukkel om gesond te word huil baie wil net weet myself voel dankie jy is awesome
2022-04-04 12:46:58
1
ronnief420
RonnieF :
luvit Dankie vir die boodskap 🥰
2022-04-04 12:47:46
1
addycoffee0
❤️🍓addycoffee0🍓❤️KLEIN :
Dankie vd boodskap 🥰
2022-04-04 12:45:07
1
jadelandman
Jade L :
you are awsomd
2022-04-04 12:43:29
1
shelleyeckles
Shelley Eckles :
❤️❤️
2022-04-04 12:42:24
1
biancarobson7
Bianca Robson :
Baie dankie, ek soek al vr maande werk, kry niks nie. Nou gaan ek weet probeer.
2022-04-04 12:51:08
1
biancachaniqued
Bianca De Vries👑 :
Thank you❤️👏
2022-04-04 12:53:17
1
valerienel32
Valerie Nel :
Needed this!! Dankie mooiste!♡
2022-04-04 12:54:51
1
juanitaswanepoelcarstens
Juanita Swanepoel Carstens :
Dankie vir die boodskap. ek sukkel rerig op die oomblik🥰
2022-04-04 12:58:02
1
christadt
😃Christa😃 :
Ek het hierdie so nodig gehad 🥺
2022-04-04 12:59:03
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About