@elizabethnel_makeup: Replying to @ruandaconradiedut @NanacocoBeauty #nanacoco #nanacocobeauty #nanacocobeautysa #contouring #powdercontour

Elizabeth Nel
Elizabeth Nel
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 28 July 2022 09:31:08 GMT
13785
402
32
27

Music

Download

Comments

susanroelofsz
Susan Roelofsz :
Is jou countour kit ń poeier?
2022-07-30 09:39:07
2
joelizna
Jo-Elizna Joubert :
hoe kan ek bepaal watse kleur obderlaag moet ek vat en hvl kos joune. dankie
2022-07-29 05:03:14
1
ruandaconradie
Rissiepit🤘🏻🇿🇦 :
Baie dankie... Jou makeup is altyd so mooi. Dankie vir die wenke. 🌹❤️
2022-07-28 09:41:05
1
anniesmit_29
Anise :
kan ek dalk n prys lys kry
2022-07-28 13:53:35
1
01capricon85
♡01Capricon85 :
waar kan ek die contour pallet koop
2022-07-28 17:02:44
1
sonja_de_goede
Sonja ✨️ :
waar kan ek hierdie koop sowel as die brush
2022-07-28 17:45:03
1
chantelloyd0
Chanté Lloyd ♡ :
watter pink blush het jy gebruik ?
2023-05-27 16:59:13
1
misscatch
Kat :
het jy dalk al n video gemaak van die oe makeup? eks mal daaroor
2022-08-30 12:51:59
1
melissacloete340
melissacloete340 :
hoe het jy jou oe gedoen op die video
2022-07-28 10:04:54
1
lizelleheyns
Lizelle Heyns :
ek het n baie ligte vel, ek makeup nooit donkerder nie. sukkel dus met contouring, en om die regte shade te kry.
2022-07-29 09:51:54
1
tash_volschenk
Tash Volschenk🌻🌻 :
@elizabethnel ek is sooo bly ek het die contouring brush bestel hopenlik kom wk nou reg 🥰
2022-07-28 09:51:06
1
rachaelheywood
Rachael Heywood :
Wow you are amazing girl 🥰🥰
2022-07-29 18:32:17
0
lize_f
Liz🇿🇦❤️🇺🇸 :
Ek het n lang smal neus. Hoe contour ek my neus? Help asb? Dankie.
2022-07-31 19:05:01
0
proudly_sa
P҉R҉O҉U҉D҉L҉Y҉🇿🇦 :
baie mooi en alles maar hoe sal diè lynne in die dag lyk almal gaan duidelik die conturing sien... al is dit mooi ingeblend... dan se almal too mch.
2022-08-02 22:03:51
0
be.lin.ds
Belins :
👊👊👊👌
2022-07-28 20:23:03
0
lynette_steyn
Lynette_Steyn :
Ek is 58 kan jy dalk iemand ouer 'n grimeer sodat ons kan sien wat om te doen en wat om te vermy? ❤️♥️❤️
2022-09-02 17:12:41
0
megzzthompson
Megzz :
Kan j n maklik maniere wys om te conseal 🥰
2022-07-28 20:14:20
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About