@nolene_spinksie_spinks: Hierdie beautiful voorskoot is beskikbaar by my winkel Culina en customisable! Plaas jou bestelling vandag by [email protected] #chickenwings #Recipe #homecook

Nolene (Spinksie) Spinks
Nolene (Spinksie) Spinks
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 November 2022 15:15:29 GMT
119672
6230
77
791

Music

Download

Comments

madeliefie_se_vids
Madeleine Rossouw :
Jy kan sing en kos maak? What can’t you DO! 😍🤍 Well done girl. 🥰
2022-11-09 20:09:13
5
bianka2delport
Bianka2 Delport :
lyk lekker gaan dit probeer dankie vir die share
2022-11-10 15:32:23
3
jakes3189
Spikejouhandsome43 :
Op n ernstige noot dit lyk fkn lekker!!!well done!!😁
2022-11-09 21:22:55
3
jakes3189
Spikejouhandsome43 :
Maak asb nog?!
2022-11-09 21:23:19
3
moniquepieterse2403
Monique Pieterse :
Maak bietjie spur se durkey wings omw its too die for.
2022-11-10 04:35:23
2
leandrestrydom
Leandre Strydom :
Dit lyk vrek lekker
2022-11-11 08:26:45
2
willemiengrobler8
willemiengrobler8 :
Dit lyk yummy
2022-11-10 18:16:39
2
__lishi__
Lish 🤍 :
jy maaaak my honger😂
2022-11-10 17:40:02
2
andrewebber1
Andre Webber :
Jiss is ek bly ek kry jou page 😍
2022-11-10 17:06:40
2
user2283188814257
user2283188814257 :
Dit lyk heerlik! Ek sal net voor opdiening roasted sesame saad oor strooi. 😁
2022-11-10 14:21:22
2
eugenherron
eugene :
dit lyk Baia lekker
2022-11-09 20:45:58
2
leandrestrydom
Leandre Strydom :
hoeveel is bietjie meel??
2022-11-11 08:23:59
1
juanvangreunen
Juan Van Greunen :
Jisi girl jy het baie talente en sing ok 🥰
2022-11-11 05:35:41
1
marievonnerademeyer
Marievonne Rademeyer :
lyk heerrlik👌
2022-11-09 17:41:21
1
sandra_14789
Sandra_14789 :
Looks delicious. Yummy.
2022-11-10 15:25:30
1
lavafire_j_t7
Lavafire JT :
yum dankie vir die resep 🥰
2022-11-09 17:07:53
1
hansie_lombard
hansielombard♤ :
😮😍😍😍😍😍
2022-11-10 15:40:13
1
piesang46chappies
🖤🖤🍌PIESANG🍌🖤🖤 :
Lyk flippen lekker, wens ek kon kos maak😂😂
2022-11-09 17:04:18
1
tinkerbell_poep_glitter
NicoleneC :
Yummmmmyyyyyy😳😁
2022-11-09 16:39:40
1
meliss11234
Meliss.. :
Ons nodig beslis meer cooking recipes vir al aan die soet tand se kant😂
2022-11-09 16:37:56
1
To see more videos from user @nolene_spinksie_spinks, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About