@joblack8: Ek het vir @dannysmokeking golflesse gegee

Jo Black
Jo Black
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 04 January 2023 15:45:57 GMT
19348
586
11
5

Music

Download

Comments

dehanlagrange
Dehan La grange :
daai sou n helse fade gewees het en deur die fairway gerol het. hy moet bly wees die bal was fake en sy Kat was nie naby nie.
2023-01-04 17:52:55
2
riaan_b
Riaan :
Slaan hy die rook uit daai bal
2023-01-04 15:57:52
1
virgovixen82
VirgoVixen82 :
Yoh... Waars die bal heen 😳
2023-01-04 17:58:02
1
neelsharmse101
Neels Harmse :
Fffffooooouuuuurrrrrr
2023-01-05 16:48:44
1
eugenest02
EugeneST :
🤣🤣🤣 Waars die Bal nou Danny...ons moet weer 'n Golf reel Pella👌🏼
2023-01-05 17:59:22
1
justinleroux993
Justin Le Roux :
lekker daar by Highland gate
2023-01-05 19:03:20
1
leona_me_living_life
Leona🎶🎵GH&L🎶🎵 :
🥰🥰😂😂😂ek sou nie die bal gaan soek het nie.
2023-01-07 14:17:13
1
toksvanderlinde
Toks van der Linde :
Dom trill 😂😂😂💤
2023-01-04 22:13:27
0
To see more videos from user @joblack8, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About