hou ons op hoogte van jou hondjie en wat daai vrou se please 🙌
2023-01-09 21:03:13
5
Melissa Roodt :
update op jou woef asb
2023-01-10 12:13:39
2
Bernadine Scheepers :
Mense is seriously fkdup! Shame, baie liefde vir jou en woefels xxx
2023-01-10 08:18:55
4
Shellie_Shell 🐚 :
Hou op hoogte oor baba 😒 eks jammer mooiste hoop baba is nie erg beseer nie
2023-01-09 20:30:47
4
BRANDS BB :
#maar pitbulls is die probleem ....lol i blame the owners!!!
2023-01-10 08:23:30
6
Nerine Scholtz❤️ :
😳😳😳 Leech that animal at all times…. Not for your safety but for all parties involved
2023-01-09 20:20:43
3
kaylabellsmcdowell14 :
I hope she sees this video!
2023-01-10 08:25:09
17
♡●○MARIZELLE○●♡ :
update please
2023-01-10 18:05:36
3
Xuan :
Dagvaar hulle. Ek het genoeg Judge Judy gekyk om te weet jy kan hulle sue.🥰
2023-01-10 14:17:42
2
user9566914860154 :
ek voel jou that is so sad en dis nie reg nie ek ek verstaan jou punt n mens kan net hulle honde so very laat as hy aggresive is nie ek verstaan jou
2023-01-09 20:42:42
2
Jurinda Barnard :
Eks jammer. Ek hooo jy en jou hondjie is ok. Sterkte 🥰😁
2023-01-09 20:13:15
2
NikkiNixx :
hoe lyk jou pup. is hy ook okay
2023-01-10 09:51:24
2
julius.dakota :
know your rights
2023-01-09 21:27:49
2
Siems𓆉 :
Mense moan oor die pitbulls maar kyk nou!
2023-01-11 14:35:22
2
-> Karina ♡ :
Ai jinne. Is jou woefie darm okay?
2023-01-09 20:19:59
2
👀👀👀 :
ek os jammer dit het met jou gebeur ek glo en vertrou en bid jou puppy sal ok wees
2023-01-09 20:15:42
2
britteney bennett :
so Bly jy en Ouboet is okay Bestie.❤️
2023-01-10 08:12:15
2
Tanya Swart :
sterkte meisie hoop jy en jou hondjie is okay ongelukig kan almal nie altyd vir hul self fkn dink nie kan sien jou hart is baie seer ❤️
2023-01-10 05:32:38
2
#LeaQii# :
somige mense is maar ftupp jng verstaan daai... en even as jy langs die pad af loop hardloop die honde deur die hekke.. eks jamer j moes daar deur gan
2023-01-10 11:29:31
1
Zanieeeeeeeeee🎀🤸♀️ :
onaanvaarbaar !!!!
2023-01-10 19:31:16
1
Masky :
Wtf ek verstaan nie mense nie 🤦🏻♀️
2023-01-10 04:30:32
1
wielietjiewoes :
Party mense is kak dom
2023-01-10 04:34:54
1
Ashley Badenhorst :
Is baba okei???
2023-01-10 04:39:28
1
Yolandie Fuchs :
So sorry dat dit gebeur het. Mense in n kompleks is soms silly, kompleks lewe beteken jy moet ekstra considerate wees. Ek hoop jy en jou liefie hond voel vinnig beter. 💐
2023-01-10 04:53:12
1
SonjaSchutte🌻🔥 :
Omw... Ek hoop darm dat jou baba okay is 🥺 flip haar en haar hond...
2023-01-10 04:53:19
1
Louisey 🦋 :
beste is om jou hondtjie op versekering te sit
2023-01-10 04:57:42
1
lil miss ignoring queen.🌻🦙 :
are you okay hunny. ???? I am so sorry to hear this.
2023-01-10 05:25:53
1
Makyla Dewet :
Mense wat altyd maak asof dit nie n big deal is nie. Geen wonder daai hond is aggressive nie
2023-01-10 05:29:37
1
Cecile Oosthuizen🐬🐬 :
ai di is ni leka ni hou ons asb op hoogte oor jo baba😔
2023-01-09 22:19:05
1
claudine 💙team ocean💙 :
Ja nee kan nie dink dat mense so optree nie moet dit nie daar los dit kon erker gewees het ek sal dit nie daar los dat hul betaal klaar
2023-01-10 06:01:17
1
Kyla Leeuwtjie :
misa kan ek groot asb my storie oor dit met jou deel 🙏🙏🙏
2023-01-10 07:53:43
1
Amelia Diederiks :
Jammer om te hoor ...ek weet hoe dit voel...my hond was ook gebuit deur haar eie broer en dit het gebeur op my verjaardag....my hond het erg gelyk
2023-01-09 22:01:38
1
zayy💋 :
sorry mich mag jy en jou hondjie gesond word
2023-01-10 08:14:00
1
🖤 ꧁pнσεห¡xx꧂🖤 :
Rapporteer dit aan body corporate.
2023-01-09 21:47:55
1
🐘🌷 :
Mense wat honde-kinders het moet gaan vir parenting classes.
2023-01-09 21:45:30
1
kaylabellsmcdowell14 :
I'm sorry 😞
2023-01-10 08:24:05
1
Mariaan🇿🇦 :
en if the tables were turned.. Dan se hulle dis omdat hy n varkhond is. flippen hel . eks so jammer ek hoop jy en jou Baba is ok🥺
2023-01-10 08:30:00
1
@Marnel_met_1_L :
pasop vir infeksie hou hom net skoon 🥺
2023-01-10 08:32:19
1
user2974519804639 :
hoe lyk jou baba, is hy okay ? IS JY OKAY ! 🥰
2023-01-10 08:51:54
1
julius.dakota :
you can sue her
2023-01-09 21:27:42
1
__badgirl__janka🏳️🌈 :
Ek was ook gebyt en moes ons moes self betaal want die ou wie se hond my gebyt het het geweier. Ek was op my bo arm gebyt
2023-01-10 09:54:17
1
Marlize (Taylor’s Version)🖤💙 :
Hoop die beste vir jou en jou furrbaby🌼
2023-01-10 10:16:24
1
Michelle Scheel :
Jy vat jou hond veearts toe en jy stuur die rekening vir haar... My Lab is op ons honeymoon aangeval deur n ander hond. Ek het my varkies verloor😳
2023-01-10 11:00:07
1
Chrissie :
ek hoop sy voel sleg omdat haar hond jou hondjie gebyt het
2023-01-10 11:21:07
1
TIANA VAN WYK :
ek Hoop jou woefie is okay en jy is okay🥺🥺Sulke mense moet hulle honde op hulle plek hou dit kon even met n Klein kind gebeur het wat wat speel
2023-01-09 21:22:23
1
🌷💖Niki Stoutgat Zeelie💖🌷 :
Ek sit met dieselfde tipe bure😏 spca het al diere weg gevat maar sy kry die volgende dag net weer n hond meer agresief😏
2023-01-10 11:34:03
1
Monique Laubscher :
❤
2023-01-09 21:08:56
1
Dante JvRensburg :
iets met jack Russells toe my boerboel klein was het ons bure se jack Russell ons boerboel geterg en soms gebyt.
2023-01-10 13:22:44
1
To see more videos from user @themischhh, please go to the Tikwm
homepage.