@taanstuine: Replying to @tjiekiemuskiet Hier is 'n bier wenk vir slakke #taanstuine #tuinidees #tuinwenke #tuinmaak #landscaping #DIY #gardening

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 20 January 2023 17:34:13 GMT
3456
94
28
5

Music

Download

Comments

quintin1980.human
Quintin Human :
ek het in tuinier gelees om rou outs pap in jou tuin te gooi Dan eet hul dit en blaas op van dit.
2023-01-20 19:00:39
3
vanessageyer375
Vanessa🇿🇦 :
❤❤❤
2023-01-20 18:19:23
2
mariekillian
Mari Killian :
Naand Tanya enige raad vir rooi miere in gras maak dooie kolle ek raadop
2023-01-20 19:39:12
2
user2475612181783
user2475612181783 Zelda :
Lemoen skille
2023-01-26 23:11:26
1
elizabethbetsievz
NorthernCapeVegGarden :
Hi Tania, het jy groot asseblief raad vir steekvliee op komkommers en murg pampoentjies?
2023-01-22 13:37:38
1
elsiefoley
Elsie Foley :
Ek maak ook niks dood nie 😂
2023-01-20 18:54:24
1
tjiekiemuskiet
Maggie Visser :
Dankie Tanya, Ek is ampers uitgeboul toe ek sien jy antwoord my🤪Kan nie oor die muur gooi nie. Bure alkant is baie kwaai bejaardes😱.So 🍺 is dit dan
2023-01-20 20:14:01
1
peterogrady875
peterogrady875 :
Eierdoppe fyn gemaak werk defnitief dit werk by my plante
2023-01-20 20:14:56
1
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About