@jousaffamamma: ULTIMATE FRISBEE, say what?!? Ek is nog altyd maak glo dat ek nie juis sportief is nie agv hoe ek lyk. HOOR GOU VIR MY: Maak nie saak hoe jy lyk nie, verstaan net jy kan enige iets doen wat jou hart begeer. Moenie laat mense vir jou sê jy kan nie. Ek is nog altyd die grootste en stadigste gewees, maar jy sal my nooit sien ophou of opgee nie. Ek moes net bietjie harder werk as almal anders, maar ek is baie trots op hierdie lyf vir wat dit al alles vermag het. 🤍🤍🤍 #saffamamma #southafricantiktok #afrikaans #afrikaanstok #ultimatefrisbee #worldflyingdiscfederation #wfdf #liefjoulyf #bkk2023
SaffaMamma
Region: ZA
Tuesday 24 January 2023 13:58:53 GMT
Music
Download
Comments
Astrid Van Ster :
You’re not just SaffaMamma, you’re SuperMamma 💪🏼😁🌻🌻
2023-01-24 17:29:02
7
Umm Hamad601 :
Yoh Mama has many talents 🥰👏👏👏
2023-01-24 16:43:10
3
TWANET 💜✝️🍫 NanYaTurtles🐢💜 :
Elke aartappel maak n lekker tjippie mos😂 Awesome ek het nog nooit eers van ultra frisbee gehoor nie😳 FABULOUS 🏆
2023-01-25 12:28:21
2
Kimster :
Jy is beslis ñ inspirasie vir al ons mamma’s. Ek jare terug gesprint en op my 43 jarige ouderdom wil ek weer hardloop. 😂
2023-01-25 07:56:18
2
Mariette_CPT :
Wow!!! You go girl!!! Dankie dat jy dit met ons gedeel het. Dit is nou baie cool. Jy is amazing!!!🥰🥰
2023-01-24 16:18:10
2
mientjie.... :
ds so cool..Kan nie wag om die videos tesien nie. jy gaan great wees
2023-01-24 15:07:26
2
Marizanne Smit268 :
RESPECT 🥰🥰🥰
2023-01-24 15:06:59
2
Amelia8770 :
Fantasties, ek het nie geweet daar is so sport nie
2023-01-24 17:56:35
1
Charne.K.90 :
Dit is Flippen cool!! Klink so lekker, lekker oefen en geniet dit 🥰
2023-01-24 19:00:32
1
🌻Marita🌻 :
Dus is jy SUPER fiks. 😳 Respek.
2023-01-24 14:42:49
1
Sean anthony scallan. :
✨🥂🍾🏆🎇💐🥰
2023-02-01 19:46:43
1
Carla Reynders :
dis soo cool
2023-01-24 15:05:28
1
Nawtyfairy :
Leka leka mama
2023-01-24 14:39:56
1
💝Heidi💝 :
Aah awesome you go girl.🥰🥰
2023-01-24 14:30:36
1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Amazing 🥰🥰🥰
2023-01-24 15:09:54
1
Purple Smurf :
Jy is n vrou met vele talente that's for sure!! Wow!🎖🏆
2023-01-24 15:25:57
1
Yolindi Faber :
Omw amazing!! Sterkte met die training tot danb🤩🤩🫶🏻🫶🏻
2023-01-24 15:26:18
1
Zachelle Osmond :
well done flippet
2023-01-24 15:34:58
1
user1800784753625 :
🥰🥰🥰
2023-01-24 15:36:55
1
Maryke Abrahams 🌻 :
Alle sterkte!
2023-01-24 15:54:01
1
Lolla :
Dit is amazing! Nie geweet jy hierdie sport nie. Ek kan onthou toe ek jonger was was ek mal daaroor om frisby saam my pa te speel op die strand
2023-01-24 15:56:31
1
The MAIN Bitch Gavi :
Wow stunning! Love dit!
2023-01-24 15:59:10
1
Maria (@MVCM2W) :
Wow, dis awesome! Jy gee hierdie aartappel hoop - loop 5 meter dan's ek gaar. Good for you guuuurl! Love jou tenacity! ❤💙💚💛💜💗💟💖💕💞❣♥
2023-01-24 16:09:38
1
Lindi Kessell :
awesome 🤘🏻😁
2023-01-24 14:23:50
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2025 TikWM. All rights reserved.