hi jy weet wat my vrou het lank trug gesê nee ek kan nie op die plaas bly nie en nou na so 13 jaar op plaas wil sy nie trug dorp toe nie 👌👍😂
2024-05-29 18:48:43
1
flo :
Hi wie vervoer jou gars?
2025-12-25 18:19:27
0
KAPTEIN :
Dit kos om te Boer baie in vandag se lewe ek haal my hoed of Sal enk sê cap af vir julle 2 en Dankie Dat julle saam ons deel waardeer en baie sterkte en voorspoed met die pad voorentoe ek respect n Boer
2025-11-28 15:31:54
0
Bobbejaanboud :
Ek boer in die Noordwrs Kaap, hierso in Namakwaland naby Kleinsee, boer met Dorpers , bees en bokke
2025-11-27 13:11:38
0
TiciaQ :
Jy sê jy was 22jaar n stads meisie maar jy klink in jou hart en die manier wat jy kommunikeer of jy nog altyd n boer vrou was🥰
2023-12-15 07:25:25
6
Marius Barnard genx :
Maak die beste daarvan
2026-02-17 22:11:07
0
MaryAnnMouton :
Waar ini Noord-Kaap is julle
2026-01-06 21:15:36
0
Jacques :
jy hey doe regte besluit gemaak gaan baoe gelukkag wees
2023-05-28 18:56:46
2
Trompie :
Baie sterkte en geniet mag julle n groot sukses maak.
2023-08-19 01:27:34
2
Chrizel :
ek volg jou beslis, ek en my man wil ook begin boer
2023-07-06 14:59:18
2
B_Macnolia :
Hello 👋 my mede boervrou...ons is Nou 3maande besig met ons boerdery 😁
2023-08-30 14:53:23
3
Jax :
klink lekker. was nog altyd my en my man se droom
2023-10-08 10:31:17
0
Carli Basson 🇿🇦 :
Julle is baie dapper!!! Baie sterkte en seën vir julle!!!
2024-07-15 20:18:18
1
Madeleine :
sorry om hier te vra wat doen n boervrou als
2024-04-25 09:19:24
1
Chris.pastor :
Hi Die Noord Kaap. Voordat ek bediening toe, baie gewerk in Noord Kaap. Kuruman. My Familie was in die Kaap, so baie gery deur Calfinia, Nieuwoudville, van Ryhnsdorp, ens. Vriendelikste mense!
2024-12-09 06:07:32
1
gopsie :
Hiiii is daar nie dalk werk op plaas nie groot asb ek code 10 en pdp
2023-06-07 13:15:44
1
Luchenka Viljoen :
Wat is jou hobbies
2023-03-13 03:32:22
1
gaven :
baie baie geluk julle ..ek wag nou vi my Boer vrou
2024-12-25 12:11:54
0
✨️ Rainy weather 💫 :
Sterkte en geniet die boerdery mag julle n groot sukses behaal sterkte 💯💯
2026-06-15 10:21:44
1
jolandanel073 9969602 :
Ek en my dogter van 20 het die voorreg om saam te kan boer elke dag. Boer met Bosvelder skape dit is een geseënde journey.
2026-05-12 03:57:36
0
✨️ Rainy weather 💫 :
💯💯💯
2026-06-15 10:19:18
0
Hannes Myburg :
🤗🫦😉
2026-05-07 08:08:52
0
Carl Marais :
@
2026-04-15 03:03:22
0
Ryan Smith 🇿🇦 :
❤❤❤
2023-03-20 18:42:36
0
To see more videos from user @boervrousmithie, please go to the Tikwm
homepage.