@kaylanduvenage: My skincare journey het begin en ek vat julle saam my! ♥️ #dermatologist #afrikaans #makeup #skincare #skincareroutine #skincarejourney #velsorg

K A Y L A N ♡ D U V E N A G E
K A Y L A N ♡ D U V E N A G E
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 18 April 2023 10:48:26 GMT
15233
593
19
11

Music

Download

Comments

tania_engelbrecht
Tania Engelbrecht :
Ek is op Epiduo. Byt vas, gaan minstens 3 weke vat voor dit beter word. Maak net seker jou gesig is DROOG voor jy aansit anders hou die brand nie op😁
2023-04-18 12:13:25
1
anicar556
Annica :
hoeveel het n afspraak jou gekos
2023-04-18 13:05:37
2
notpiamia
notpiamia 🎀 :
gaan kyk doctorly se videos oor skincare ens - dit is amazing ❤️
2023-04-18 14:19:54
2
_abby.21_
Abby Church :
Hi, moet jou gewone dokter jou verwys na n derm toe vir die medies om te betaal of? 🥰
2023-04-19 09:29:27
2
tazzy96w
Tazz :
Hoe gebruik jy die Epiduo?
2023-04-18 11:02:36
1
tam2bam
TamBam | Skincare | MUA :
Askies!!!!!!!! En wat is ek???? 😳😳 😂😂😂 Jy het die regte ding gedoen🥰🥰
2023-04-18 15:32:03
1
daniellodewikusmeyer
Daniel Meyer :
wees net versigtig met die retinoid. my derm vir my differin gegee en my skin barrier was opgemoer en met n bloedrooi vel rondgeloop
2023-04-18 17:00:17
1
kuksie00_10
Kuksie010 :
🥰
2023-04-18 21:55:11
1
anniebun49
Anri :
Hi! Hoekom het sy vir jou antibiotika voorgeskryf? Xx
2023-04-19 16:23:48
1
deane.06
deane.06 :
horiiiii ek sweer ekt jou n paar dae terug in virgin active gesien🥰
2023-04-27 19:16:22
0
miss_tt2025
miss_tt2025 :
Ook by haar. Love haar. 🥰
2023-05-07 12:41:08
0
To see more videos from user @kaylanduvenage, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About