@huisgenoot: Lehani Nell het die afgelope paar jaar elke keer ’n nommer kleiner geraak. Die stilis Saskia Hill wys haar hoe om haar lyf deur haar styl te vier.🤗 #TikTokFashion #fashiontiktok #fashioninspo #fashionhacks #makeuphacks #makeover #stylgenoot #huisgenoot #newlook #transformation