@elizabethnel_makeup: Replying to @ILZE CORDIER @rimmellondon Lasting Foundation te koop by Dischem, ek het R130 betaal vir hom. #foundationreview #foundation #rimmellastingfoundation #onderlaag #makeupreview
Elizabeth Nel
Region: ZA
Wednesday 31 May 2023 07:50:39 GMT
Music
Download
Comments
ThenesiaViljoen21 :
sal jy asb Revolution se foundation probeer?
2023-05-31 10:07:32
2
<— Marli —> :
Watter foundation sal jy aanbeveel as jy n droe vel het
2023-05-31 08:22:54
1
Chanté Lloyd ♡ :
asb kan ons die eind result sien asb
2023-05-31 08:33:36
2
Daleen❣️ :
Hi het j al superstay 30h van maybelline getoets ? 😁
2023-05-31 09:45:43
1
ILZE CORDIER :
Dankie baie, ekt eintlik bedoel die Rimmel Lasting Finish Liquid Foundation, hyt 'n rooi proppie🙂
2023-05-31 08:17:50
1
Nerise :
f
2023-05-31 09:29:48
1
Adri :
Ek het opgelet. . Die Nannacocco lyk so ver die beste op jou vel mens kan def die verskil sien as jy Nannacoco op het en ander onderlaag.
2023-05-31 08:47:47
1
corli :
nannacoco bly die beste ne
2023-05-31 16:21:29
1
sartjie :
Watter onderlaag is sover vir jou die beste
2023-05-31 14:22:12
0
Anna :
Asb sê vir my wat cakey beteken? ☺️
2023-05-31 18:04:17
0
Bothaurs :
🥰🥰🥰
2023-05-31 18:54:15
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2025 TikWM. All rights reserved.