Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
How To Use
Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
Detail
@victor25out: Replying to @maskman459236 As daar 'n lasbrief is kan hulle jou arresteer korrek. #oomspeedcop #askatrafficcop
Oom Speedcop Stephan 🇿🇦😎
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 08 July 2023 10:28:51 GMT
74544
559
62
31
Music
Download
No Watermark .mp4 (
1.01MB
)
No Watermark(HD) .mp4 (
1.01MB
)
Watermark .mp4 (
2.05MB
)
Music .mp3
Comments
justanothersouthy :
glo nie so nie .. how het onlangs verklaar hulle mag nie ,
2023-07-13 14:12:27
0
Fun_action_tv :
No...they threaten you with arrest so you "pay the fine" on the spot. lekker KFC en coke money
2023-07-09 21:20:35
0
Muis :
Mag nie gearesteer word vir agterstalige boetes nie.
2023-07-30 12:40:14
0
stephenwebb937 :
Die lasbrief moet teenwoordig wees.Dan kan jy gearresteer word.
2023-07-08 14:00:07
5
marthinus bester :
hulle mag jou nie toesluit vir uitstande bottles nie.
2023-07-09 02:22:19
4
hartofgold69 :
Maar moet die oorspronklike aristasie dokument daar wees nie want volgengs die wet moet die oorspronklike daar wees by die padbolkkade
2023-07-13 11:45:27
2
boerseun 18 :
hoe oud moet n mens wees om te kan gaan vit jou leering
2023-09-27 06:42:00
1
Aletta Labuschagne :
Ons kan probeer help by fines4u 0118677331
2023-07-11 12:47:41
1
Philip De La Rey :
Helle ek wil graag weet hoe kry taxi's en bakkies reg om op die N1 te ry wat oorlaai is deur padblokkades en verkeer polisie sonder dat hulle moet
2023-07-09 16:42:58
1
Gerkie :
oom speedcop,jy dink alle speedcops is eerlik soos jy. Dink weer
2023-07-08 21:44:03
1
Juan T ❤️ :
hi oom , as ek iemand se nommer plaat op my dash cam gevang het wat soos n barbaar ry en voor mense injaag hoe kan ek daai persoon gan angee
2023-07-08 12:28:48
1
Morné Berry :
Daai boetes kom dan by jou voertuig se lisensie hernuwing.
2023-07-08 11:29:48
1
CAPONE1wp :
die lasbrief MOET op die toneel beskikbaar wees ..... anders is dit onregmatige arrestasie.... hulle moet jo laat gaan en jo bydi huis kom haal metdit
2023-09-28 17:22:42
0
Johnny k :
jy moet betaal jy is wit ry eerder n wrak sonder license dan sal jy niks oorkom nie
2023-08-19 20:50:28
0
user7282094925463 :
sjie...gelukkig kan ek my mond hou😊
2023-08-14 16:50:27
0
footballgang :
@Oom Speedcop Stephan will I always run the risk of being fined. What do other families do when they can't afford a suv?
2023-07-15 12:30:14
0
footballgang :
@Oom Speedcop Stephan I was fined for over loading. I drive a sedan, I have 4 kids and was fined. I was told to buy a 7 seater, however can't afford.
2023-07-15 12:29:22
0
hendrikmunnik2 :
More. Ek wil graag weet hoekom is daar 5 weegbru op een pad.
2023-07-13 05:29:13
0
TheSmilencer :
Hi oom. Ek het 'n boete gekry en toe ek hom wou gaan betaal kon niemand hom op die sisteem kry nie, moet ek worry?
2023-07-12 17:14:18
0
JonkerP :
"seker" se die oom de hell met hulle, laat hul jou die lasbrief wys
2023-07-11 18:13:26
0
Unknown_mk1_befok :
maar boetes verval mos na 18 maande as ek reg is
2023-07-11 17:12:12
0
user5780174924365 :
@ Good morning good morning Is it wrong to take a a traffic officer if he's driving six thirty case per hour news go pausing on sixty, is it wrong
2023-07-10 09:26:02
0
Philip De La Rey :
Afpak tot op gewig soos trokke wat slegs 10 kg oorgewig is
2023-07-09 16:43:55
0
Francois :
Nie hulle seatbelt aanhet nie?
2023-07-09 08:50:49
0
Francois :
As ek met 1 passasier ry en net ek dra my seatbelt en word gestop deur 'n spietkop, kan ek, as die drywer, in moeilikheid kom omdat die ander persoon
2023-07-09 08:50:38
0
festive_alpha :
hi oom ek het n boete gekry in di pos wat ek 2 jaar trug oortree het en da is ni n foto by ni moet ek hom steets betaal
2023-07-09 05:28:53
0
To see more videos from user @victor25out, please go to the Tikwm homepage.
Other Videos
"بشرة خير " هذا العمل برعاية @مركز البشرى للخصوبة والأنجاب 🎉 كلمات :-@صلاح النجار ❤️🔥 توزيع موسيقي:-@Saleh Yasser | صالح ياسر 🎼 تنفيذ وتصوير :-@Mohamed Yasser | محمد ياسر 🎬#الوطن_العربي #بنغازي #تيك_توك #musica #🔥🔥🔥 #CapCut #ليبيا🇱🇾 #اغاني #catlover #الخليج_العربي_اردن_عمان_مصر_تونس_المغرب
#ماأشجاها_تلاوة_عذبة#تروي_قلبك_بالاطمئنان
El dinero va y viene 🤭#fyp #foryou #parati #ibrahim82620 #vi ralีดสโลว์ #สโลว์สมูท #CapCut
#رفحاء
توقعاتكم للعبه 🤔؟ #كره_القدم #كره_القدم_قصه_عشق_لاينتهي🤩 #اكسبلورexplore #تيم_مصممين_المستديره💎 #تصاميمي☝🏻🔥 #مشاهير_تيك_توك #مابيه_حيل_اخلي_هاشتاكات #fyp #طششونيي🔫🥺😹💞 #تصاميم_رياضية #تصميم_فيديوهات🎶🎤🎬 #ااشعب_الصيني_ماله_حل😂😂 #تيك_توك
وانا صغير اناظر لك 👀🤍 - سلطان خليفه .#سلطان_خليفه #ستوريات #اغاني #fyp
About
Robot
Legal
Privacy Policy