@dievanlillewatmaakhulle: Ek en jan het vanmiddag n bietjie in die son gesit en gesels 🥰 . #DownSyndromeLove #BrotherlyLove #InclusionMatters #SpecialNeedsLove DifferentButEqual #AbilityNotDisability #UnconditionalLove #SiblingBond #SpreadLove #DiversityMatters #InclusiveCommunity #CherishDifferences #LoveWithoutLimits #Accept
Vanlillewatmaakhulle?
Region: ZA
Monday 24 July 2023 16:33:39 GMT
Music
Download
Comments
Gerhard Pietersen :
Ag hy se so oulik jaaaa 🥰 love julle videos!!!
2023-07-24 17:59:22
4
matthew :
@Guim_steyn @Edrich @MBULI
2023-07-24 16:48:48
3
NitaM123 :
hy is dierbaar
2023-09-15 05:16:46
2
Monique Olivier916 :
Ag ou Jan! Ek geniet jou so! Oe jaaaa!
2023-10-19 15:45:06
2
Hanlie van Loggerenberg 🇿🇦 :
ek love die liewe mens xxx
2023-07-25 05:27:16
2
LucasNel#cooler :
Hy is is bakgat
2023-07-25 07:10:09
2
Channakies 🇿🇦 :
Ag eks besig om so lief te word vir ou Jan!!🥰🥰🥰🥰🥰
2023-10-17 16:08:15
2
Kenny :
Vir Jou Sal ek n boks Crunchies koop. Jys so sag en geduldig. Jys sy alles.
2023-10-15 13:18:58
2
Shantelle van der Nest :
Ag jinne hys so mooi my hart🥰🥰
2023-10-12 19:04:15
2
Poppelops :
ag genade!!! die jaaaaaa is nou al n sê ding in ons huis!! ons love ou Jan!!
2023-09-15 17:55:11
2
Briggie :
ek hoop jy kry jou chocolate 🥰🥰🥰
2023-07-27 09:29:37
1
@Natasha- Dans-Hare :
ag shame hys oulik
2023-10-18 14:42:00
1
Marietjie44 :
Ek love julle so baie 🥰
2023-07-24 16:48:16
1
kiemsie :
te dierbaar
2023-07-26 18:55:15
1
theunispotgieter3 :
Ou Jan het n goeie hart
2023-10-11 20:34:46
1
DEON FKN B :
Love it as hy Se jaaaass😂😂
2023-07-26 06:42:18
1
Anja.N :
Ek wil saam Jan winkel toe gaan hy wil altyd chocolate koop 😀
2023-10-13 00:21:01
1
Gavin Joubert :
🥰🥰🥰
2023-10-13 09:17:49
1
elmariepool2 :
ag hy het so mooi Hartjie
2023-10-14 05:09:47
1
elmariepool2 :
ek love julle videos en jy wat sussie is wat hom so ondersteun is so mooi om te sien
2023-10-14 05:10:59
1
Ace🎲 :
😂Daai stilte na crunchie...Hy dink dit jou probleem.😂
2023-10-20 23:00:24
1
Jacques Minnie :
☝️☝️☝️☝️☝️
2023-07-25 23:30:56
1
Janine :
ahhh arme ou Jan is lus v n power nap ek voel ook so vd son Jan ❤️
2023-10-15 18:15:45
1
ROSEMARY :
Ag hy is te dierbaar
2023-10-16 16:25:46
1
To see more videos from user @dievanlillewatmaakhulle, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2025 TikWM. All rights reserved.