@mel_die_storieverteller: Ek het vanoggend, uit my air bnb se venster, 3 vrouens sien swem in die see en hulle het my geinspireer om ook te gaan swem in die see en hopelik inspireer ek jou om ook erens eendag nie bang te wees vir die koue nie en ook in die see te gaan swem 🙌🏼🐬 wat ‘n onvergeetlike tyd in Jeffrey’s Baai!!! Gelukkige vrouedag 💕