@elizabethnel_makeup: So was ek my gesig sonder om my vel te beskadig en dit doen ek oggend en aand 🩷🤍 jy kan die Lizzy Pop Facewash en die KC Cloth op www.lizzypop.co.za bestel #facewash #kccloth #lizzypopcosmetics #makeupremover #gentlecleanser

Elizabeth Nel
Elizabeth Nel
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 15 August 2023 05:27:34 GMT
2527
90
22
2

Music

Download

Comments

marianasteyn
Mariana :
Ek wil so graag jou produkte gebruik. Maar wag vir ñ werkie dan sal ek jou ondersteen 🙏
2023-08-15 05:38:26
2
tash_volschenk
Tash Volschenk🌻🌻 :
beste make up remover ooit. love dit❤
2023-08-15 06:40:52
2
kc_cloth
KC_Cloths :
wow fantasties die kombinasie is "next level" beskostigbaar en volhoubaar
2023-08-15 08:23:37
2
kara_lollie
kara_lollie :
daai lappie skuif berge!!!!
2023-08-15 08:44:37
2
christa.le.roux
Christa le Roux :
Help asb die sponsie waarmee die onderlaag op gesit word moet hy klam wees of droog om dit mooi op gesit te kry dankie
2023-08-15 10:38:26
1
ooswestuisbes
🐾 Nr 1 Dog lover 🐶🐾❤ :
wow!
2023-08-16 07:17:34
1
nickygreen3
Nicky Green :
love die song..... old favourite
2023-08-16 11:39:27
1
nickygreen3
Nicky Green :
prysie
2023-08-16 11:41:20
1
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About