@marcus_die_apteker: Gebruik jy jou skildklier medikasie reg? #afrikaans #apteker #skildkliere #thyriod #hypothyroidism #eltroxin #euthyrox #health

Marcus die Apteker
Marcus die Apteker
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 20 September 2023 09:11:58 GMT
28549
577
23
418

Music

Download

Comments

ouma_annatjie
Annatjie Viljoen :
Dr's vertel mens nie al hierdie dinge nie
2023-09-20 13:04:52
5
0tome2
2 Cee :
dankie vir die info
2023-12-04 19:33:27
0
elizmawentzel
Elizma :
Die video is baie interessant. Mens lees nie altyd die vou blaaitjie wat saam kom nie. Ons gaan net op die verwysing wat apteek op die houer/boks sit
2023-09-20 09:34:21
2
user5955135119258
Willem :
Goeie inligting dankie
2023-09-20 11:48:33
0
blianchay
Blanch :
as i die oggend drink is my sussie duislig heeldag, so vat dit in die aand... so hoe maak mens?
2023-10-10 22:45:51
0
its_bighearted_brecia
its_bighearted♥️_brecia♥️ :
Baie dankie, hierdie inligting help baie🙌🙌
2023-09-20 13:34:28
0
userrr1543200
. :
dankie jou videos is baie hulpsaam😁
2023-10-07 18:12:54
0
mollievzyldc
MollievZyldC :
ek drink elke aan my skildklier pil elke aand tussen 12uur en 2uur soggens is dit reg
2023-10-04 16:10:25
0
stephanievanvuuren
Stephanie Vermaak Va :
Ek drink Euthyroxin, is dit reg om my bloeddruk pil saam met dit te drink
2023-09-21 04:05:42
0
lynnepromnitz0
me :
Ek drink tans, Ecotrin 81mg, Lipogen 20, Prior 40mg en ook Euthroxin 50mg, Kan Ek Euthroxin in die aand drink
2023-09-20 12:08:56
0
pietermarcus05
Pieter :
Baie dankie. Waardevolle inligting.
2023-09-20 13:12:14
1
tershiabouwer
tersia :
ek het n ooraktiewe skuld klier en drink die pille wil weet is dit die regte pille NeoMercazole dr het voor geskyf
2023-09-20 21:26:24
1
thriftandtreasure
Thrift and Treasures SA :
Kan jy asb vir my sê wat om te doen as jou medikasie vir jou droë mond gee. Dit belemmer alles dat my mond so droog is. Niks werk nie.
2023-09-20 18:37:42
0
marynkies
Marynkies :
dankie
2023-09-20 18:25:18
0
user4251696130819
Brenzi :
Dankie
2023-09-20 19:54:15
0
user278632435510
Theresa :
Dankie Marcus die Apteker ek sien jy het n passie het om mense te wil help.
2023-09-21 11:55:12
1
cs29za
🌸pistachio🌸 :
They took my parathyroids out too with thyroid cancer. and I have to drink calcium citrate 3 times per day. Took them 3 years to realise no one had
2023-09-20 09:28:40
0
elizmawentzel
Elizma :
Kan jy asb so 'n video maak oor epileptiese medikasie?
2023-09-20 09:36:19
1
erikadutoit084
Erika 0652946827 :
Hello is euthyrox en Eltroxin di selfde pil
2023-12-31 14:59:30
0
wessie0428
Wessie 0428 :
👍👌
2023-09-23 14:41:02
0
lindie678
User678 :
Wow...niemand sè dit vir jou nie..ek sluk somer AL my pille gelyk
2023-09-20 20:37:33
1
To see more videos from user @marcus_die_apteker, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About