@dirk_vd_westhuizen:

Dirk vd Westhuizen
Dirk vd Westhuizen
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 11 October 2023 09:00:04 GMT
36221
1950
81
23

Music

Download

Comments

karinjansevanrens5
Karin :
Wow jy lyk goed, en la n Awesome mems
2023-10-11 18:16:35
1
rickyxhenophontos
rickyxhenophontos :
Grenade... daaa vlieg my konsentrasie by die venster uit lol
2023-12-18 17:11:39
0
lindy_atiny_stay
lindy :
Iemand wat nie kan sien hoe amazing jy is verdien jou nie 🙌🏻🫂
2023-10-11 09:32:50
2
witkind_se_pikkewyn
✝️SAVED by GRACE✝️ :
🥰🥰🥰🥰Ware woorde
2023-10-11 12:12:19
3
amy.94
Amy Nel 🇿🇦🇵🇦 :
Don't let the voices win! Jy is n yster and I don't only mean that literally! Keep being the perfect you♥️
2023-10-14 04:30:57
2
nastashia01
nastashia :
well done Dirk. jy doen goed. mens baklei net vir iemand wat berge vir jou sal versit. as jy moet baklei, baklei vir die regte redes
2023-10-11 09:18:33
2
trainingwithtamlyn
Coach Melissa Heyman :
Daai handjie vol wat jou nie daar wil he nie verdien jou nie. Die miljoene wat jou wel daar wil he sal by jou staan. 🥰
2023-10-11 10:21:28
2
lana.kuhn
Lana :
lovit, my kleinseun ook n bodybuilder, en Coach,..hy is my coach..jy lyk.baie, baie goed.
2024-01-04 17:42:47
0
jums5678
Jumi :
Dirk bly die amazing mens wat jy is. Jy is tops❤️
2023-10-11 09:48:19
1
littlejldad
Willen :
Jy verdien net die beste
2023-10-11 17:13:24
1
lucy_welgemoed
Lucy Welgemoed :
ek weet hoe jy voel
2023-10-14 15:31:21
0
yolandealbertse
yolande :
Dirk weet jy wat......daar is baie van ons wat n plekkie vir jou het in ons lewens want jy is amazing
2023-10-12 06:32:20
0
carinawil
Carina Willemse :
Know your worth!
2023-10-18 20:46:59
0
nikkicroukamp550q
Nikki Croukamp :
so waar
2023-10-16 09:56:36
0
annawasserman91
anna :
true
2023-10-11 14:30:18
0
charlotte_van_wyk
charlotte :
want jy verdien als wat goed is
2023-10-11 19:44:49
0
mornegodfrey
morra the woo☺️ :
amazing ...lyk goed
2023-12-18 15:55:34
0
christiaan_mathey
christiaanmathey :
omdat dit nie saakmaak wat mese dink of wil he nie dirkie jys n yster❤
2023-10-28 08:39:27
0
stellaroxy29
stella123 :
🥺dis waar
2023-10-22 10:29:00
0
tracey4544
🤪💜 |®@©€¥💜🤪 :
Geniet die gym sessies dit voel altyd lekker na die tyd mens voel so ligter as of alles wat geweight het op mens af gegym is.. 💝
2023-10-11 14:58:36
0
user555103976697
Wilma :
But why lyk dit jy wil smile maar ook nie.
2023-10-14 10:12:55
0
purpleunicorn2001
‼️Die hele FKN Jennifer‼️ :
Dirk so trots op jou... Jy doen goed en jy is n goeie mens... n Hart van goud
2023-10-11 20:05:12
0
To see more videos from user @dirk_vd_westhuizen, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About