@kotzees_down_under: Wat is jou gunsteling vingerhappie om op n platter bord te sit? #fingerfoods #platters #food #foodtiktok #FoodTok #miniquiche #satisfying #satisfyingvideo #suidafrika #southafrica #newzealand #onsleweinnewzealand #saffa #saffas #kiwikaner #kiwikaners #afrikaans #afrikaanstiktoks #afrikaansislekker #saffainnewzealand #fyp #foryou #foryoupage
🇿🇦 Kotzee’s ‘Down Under’ 🦘
Region: NZ
Saturday 18 November 2023 04:10:03 GMT
Music
Download
Comments
Yolanda wadrifd :
Baie dankie
2023-11-18 08:42:55
2
༺♡༻°Dee°༺♡༻ :
excited verby om dit in my volgend platter besteling te sit ..
2023-12-14 04:19:42
1
Shasha :
Hi kan jy asb vir my se as jy aansoek gedoen het vir n visa hoe lank wag n mens asb dankie
2023-11-18 17:23:31
1
Shané Engelbrecht :
Watse Kaas het jy gebruik?
2023-11-18 10:15:46
0
mmdaisy :
1 eier word twee keer genoem in die bestandele. Is dit ‘n fout of is dit 2 eiers?
2023-11-18 07:47:11
0
Marlene Joubert :
waar kry ek die resep asb
2023-11-18 08:19:46
1
LollaK :
My tannie het dit altyd so lekker gemaak en dan cayennepeper ingesit
2024-01-17 05:07:55
2
Rika Pydiah :
Dki vir di resep
2024-02-04 10:09:08
1
Johanna Boshoff :
Kan jy die Lekker resep vir my stuur asb
2024-01-29 18:41:47
2
peet :
is dit 1 of 2 eiers resep wys 2 keer 1 eier
2023-12-10 14:00:32
1
lisa :
Jou Resep is n wenner🥰
2024-02-03 12:21:44
2
Vanessa :
Dit lyk lekker, ek gaan dit probeer💪
2023-11-22 16:08:56
2
Si' Moanee's Pizza Meyerton :
Lyk hemels 😁
2023-11-28 14:41:18
1
wendymac46 :
😋😋lyk Sommer so lekkerrr..baie danki vr resep
2024-01-10 20:18:22
1
Rolivhuwa Nebonde :
dit lyk baie lekker
2023-12-09 11:29:21
1
amandaNC :
Is dit bruismeel of koekmeel
2023-12-12 13:26:12
0
Emerald :
dankie vd share😊
2023-12-10 13:48:54
1
Mr. Vegas :
lifelike resep sal dit try
2024-01-10 14:29:22
1
LollaK :
Ek proe dit in my mond, die lekkerste lekker
2024-01-17 05:08:21
1
Mimi :
So yummy 👌
2025-11-12 10:27:04
1
Chane Venter :
hierdie is n weird vraag 😂maar watter kaas is dai ek kry geen geel kaas in Nz mis gouda so baie
2023-11-21 04:47:47
2
Yvonne SA :
Kan glad nie jou videos save nie
2023-12-12 15:22:00
1
Janus :
heerlik
2024-01-13 01:32:33
1
marietjiebrits586 :
Baie dankie lyk so lekker
2024-11-13 19:38:45
1
Belinda Boulle :
❤️Looks awesome definitely going to try that ❤Thanks for sharing
2024-01-31 12:40:17
1
To see more videos from user @kotzees_down_under, please go to the Tikwm
homepage.