my vel is sommer stukke beter...thanks for the advice
2024-01-03 08:36:51
2
Priscilla :
Hi verminder dit plooie en hoe lank hou mens dit aan, hoe lank voor mens resultate sien asb
2024-07-24 16:33:39
1
magwashuannie :
Ek sal dit graag wil probeer dankie 🥰
2024-02-06 07:58:55
1
Madelyn Groepe :
Hi Zaza.dit klink baie interesant.hoeveel keer n week gebruik jy die masker.
2024-01-28 13:01:54
1
user50505760782928 MARGARETH :
Hi zazajc waar kry ek die magnesia ek kry dit nerens nie kan jy my se waar koop ek dit
2024-01-27 21:57:09
1
user8939967941253 :
hi Zaza Kan ek vi swart nek en underarms en tussen boude gebruik ook asb
2024-01-07 10:38:17
1
Shana :
Grand mense...😅
2024-01-04 21:49:23
1
Rochelle Damons :
Hulank iln jjy dt anou
2024-01-04 18:49:41
1
Lioness1961 :
is dt di milk of Magnesia wt vi baby's oek gegee kn wrd help my gou reg x 62j mt oek na my vel kyk
2024-01-04 14:00:22
1
user6559094028824 :
spoel jy af met koue of warm(lou) water
2024-01-04 07:09:58
1
Ramonah Swarts :
Dankie Zaza ek het geleer dit moenie die lippe raak nie.Dit maak die lippe baie droog.Ek gaan sommer weer aangaan met die reseppie.Dankie man.Amper 60 moet mooi kyk na my vel.🥰
2024-01-03 10:12:19
1
FilaFlintersWp01 :
wow zigzag ek het vir my gaan koop...yor die masker werk soos n bom...die milkies werk
2024-01-03 08:36:19
1
sharny :
was jy jo gesig met seep
2024-01-02 21:46:02
1
Karen Lcp :
me so kn dt drink ook ne
2024-01-02 20:58:49
1
Julls :
hi Zaza - wat s di doel vn di Milk of Magnesium
2024-01-02 20:03:10
1
nicolene029 :
🥰🥰🥰🥰
2024-01-15 12:47:58
0
To see more videos from user @zazajc, please go to the Tikwm
homepage.