@michellevanzyl21: Replying to @Missy #greenscreenvideo klein stappies

michellevanzyl21
michellevanzyl21
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 05 January 2024 04:57:43 GMT
31516
1302
23
1

Music

Download

Comments

mccailin
Mccailin :
hoekom wil jy hom weg vat as ek mag vra? my baba hou nie van dummy nie
2024-01-07 21:00:55
1
t_i_n_i_q_u_e
Tinique_Du Randt :
Ag sy is beautiful
2024-01-06 21:20:15
3
engelasbeautyproducts
Engela :
ek sit met selfe hy worry ni in dag oor hom ji maar as hy wil slaap ja
2024-01-09 09:10:10
1
rielkesmit
Rielke♡ :
ek het my dogtertjie se dummys almal aan helium balonne vasgemaak, en vir haar gese sy moet dit vir haar niggie stuur by liewe jesus.
2024-01-06 22:19:19
1
dis_ek_jenna
Jennifer :
ja sy sien nou sy doel is useless
2024-01-05 12:04:45
1
leeannh1993
Lee Ann :
gee haar kaans wat j nu dun gee hom vi ha nap time en bedtyd aleenlik
2024-01-05 11:03:15
1
sanet_henn
Sanet ♡ :
my dogtertjie het ook vir so 2 maande net aande gesuig 1 aand toe knip ons hom heeltmal af en laat sy hom self in die asblik gooi dit vir ons gewerk
2024-01-05 10:41:28
1
elaine.tredoux
Elaine Tredoux :
myne het glad nie.
2024-03-25 08:28:34
0
ft_dunayyy
D🪼 :
Sny alles af
2024-03-20 13:32:22
0
linda.maree2
Linda.Maree :
Brand die tiet
2024-01-13 16:01:24
0
nadiatjie.s
🤍 Nadia Siebert 🤍 :
gewoontlik wat sommige mense ook doen is smeer bietjie Alwyn op en gee dit vir haar (n tip wat ek gehoor het) nog nie kids van my eie nie maar correct me if I'm wrong 😂🥰
2024-01-10 22:40:21
0
rochellelombard800
RochelleLombard800 :
my seuns het self sy dummys weg gegooi toe hulle reg was die een het hom somer in die toliet gegooi
2024-01-09 07:20:40
0
w.w.j.d828
🫶✝️what_would_jesus_do✝️🫶 :
maak n klein gaatjie en sit rys in se dan vir haar daar is wurms in dan sal sy hom miskien self wegooi
2024-01-08 20:38:29
0
hannetjie30
hannetjie30 :
sy is so cute💕
2024-01-08 14:07:08
0
baniqula3
👻AstroQ👻 :
My dogtertjie is 2 word amper 3 en sy soek net haar spoegdoek om vas te hou om te kan slaap
2024-01-08 11:43:35
0
anthonybritssevrou2117
marushca brits :
kan ek jou nommer kry asb ek kort raad
2024-01-06 20:48:37
0
charissecoleman
Charisse Coleman :
My seuntjie is 2. En hy suig nog sy dummy, ook net as hy gaan slaap.
2024-01-05 16:15:52
0
megzzthompson
Megzz :
sy sooo oulik
2024-01-05 11:10:16
0
queenunicornq0
♥️♥️♥️♥️Queen-of-Hearts♥️♥️♥️♥ :
ag sys so kosbaar
2024-01-05 11:08:30
0
To see more videos from user @michellevanzyl21, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About