@elizabethnel_makeup: Replying to @L1z3tt3_ tans my velsorg roetine en bietjie oor my besigheids keuses i.v.m my velsorg lyn #skincare #skincareroutine

Elizabeth Nel
Elizabeth Nel
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 08 January 2024 08:05:28 GMT
7924
169
29
2

Music

Download

Comments

tennillepretorius4
tennille4281 :
so your problems with the labs, does that mean your skincare range is going to be discontinued? sorry I didn't understand completely 🤦🏻‍♀️
2024-01-11 05:06:47
1
ivr2016
IVR :
kan mens Retinol in die oggend gebruik? soos ek verstaan clash retinol met die son se UV in die dag. skin Functional is ook n great skincare brand.
2024-01-10 12:00:24
1
kara_lollie
kara_lollie :
hi blom waar kan mens standard skin kry?
2024-01-10 03:41:34
1
kleitrap
kleitRap :
Standard skin se Alpha Arbutin is awesome vir vlekke
2024-01-08 14:43:55
1
itsmerianad
ItsRiana | Beauty & Lifestyle :
Ek het nie geweet jy het n skincare line nie. Gaan dit definitief uit probeer 😁
2024-01-08 12:32:29
1
carinungerer
ℂarin ⓖ⃟🤍 :
Ek gebruik ook hulle produkte - mal daaroor
2024-01-08 09:28:19
1
jen_smith961
Ꭻꫀꪀ_𝘴ꪑ𝓲𝚝𝚑 :
❤️❤️❤️❤️
2024-02-02 12:52:38
0
ankai75
anke :
Skin republic het amazing serums
2024-01-11 15:48:49
0
dolla3710
Dolla3710 :
Hello jy ... Ek wil graag hoor sien baie doen eers hulle oe dan sit eers foundation en goed op .kyk ek soen nog makeup soos ou dae lol wil graag weet
2024-01-10 17:22:44
0
nelipot_nails
Nelipot nails and beauty :
jy is net absoluut pragtig
2024-01-09 03:17:24
0
carinungerer
ℂarin ⓖ⃟🤍 :
Ek kan jou nie meer inboks nie... hy se net ek kan nie want jy follow my nie 😂 Die primer gaan nog beskikbaar wees neh?
2024-01-08 18:23:00
0
suzrentzke
SuzanneRentzke :
Ek sweet ook baie en het Dermexel begin gebruik so 8 maande terug en is baie gelukkig
2024-01-08 18:02:13
0
bianca_blommie
..BIANCA... :
Standard is awesome..
2024-01-08 17:14:49
0
corne_nel
Corne Nel :
Jou vel is so mooi
2024-01-08 15:19:56
0
shzenbykaren
Sh'Zen By Karen 🇿🇦 :
Het jy al Sh'Zen se velsorg probeer?
2024-01-08 11:21:33
0
michellepeens_skin
michellepeens_skin :
Aaaa jys amazing 🤩 ek sien net so Baie uit na jou behandeling!!! 🤗
2024-01-08 10:39:58
0
corlijvr
corli :
lizzy pop primer is ongelooflik
2024-01-08 10:28:35
0
corlijvr
corli :
ek love jou lizzy
2024-01-08 10:23:19
0
melissa_shawe
Melissa_Shawe :
Dis hoekom ek jou LOVE 🤍🤍🤍 oop en eerlik en dit is wat ons waardeer 🤍🤍🤍
2024-01-08 10:21:09
0
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Jou SPF is amazing 😍😍😍
2024-01-08 08:46:21
0
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Ek moet ook Acne solutions kry😁
2024-01-08 08:45:16
0
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Baie dankie vir die deel 🥰🥰😁🤗
2024-01-08 08:42:55
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About