Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
How To Use
Language
English
عربي
Tiếng Việt
русский
français
español
日本語
한글
Deutsch
हिन्दी
简体中文
繁體中文
Home
Detail
@sakkie586: don't, moenie dwelms gebruik Nie... #SAMA28 #adiction #dontdodrugs #southafrica
Sakkie the 1
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 18 January 2024 11:21:29 GMT
15076
488
95
44
Music
Download
No Watermark .mp4 (
8.81MB
)
No Watermark(HD) .mp4 (
8.81MB
)
Watermark .mp4 (
20.96MB
)
Music .mp3
Comments
Lucinda :
My vriend ek stem my vrou was 10 jaar addict sy skoon nou 4 jaar. Daar is mense naby aan my wat net nie wil luister.Die Here is goed altyd
2024-01-19 09:02:24
5
Louise :
Ek was daar. Ek is gered deur Jesus se genade
2024-03-31 13:24:23
1
Be Real :
🙏🙏🙏🙏
2024-04-16 20:30:02
0
DEWALT :
eerste tiktok wat n man sin praat in n lang tyd trots op jou
2024-01-18 13:24:52
12
♡●HOOF☆SEUN●♡ :
was op Herion vir amper 20jaar maar ekt nog n kans gekry in die lewe...nou lewe ek volheid
2024-01-20 10:06:07
7
Josie :
ek was ook op die verkeurde pad , nou 8 maande skoon
2024-01-26 19:45:55
6
♡●HOOF☆SEUN●♡ :
ek kan relate,,ek was self n addict....maar eks al 14 jaar skoon
2024-01-20 10:05:04
6
# sneeu vlokkie :
Ek 11 jaar sober skoon en, sober
2024-01-29 21:36:00
5
melissahannaford0 :
ek stem saam jou ek was 17 toe ek begin het eks nou 37 en is amper 4 jr skoon
2024-01-23 13:37:55
5
Mocca19 :
ek is gister n jaar in recovery. luister ek het pille bo alles gesit. 6 maande in rehab n pad saam God. dit het my lewe gered
2024-01-25 10:48:33
4
Nadsie :
Oh ja dit is die waarheid....12 jaar skoon...we do recover.
2024-01-19 06:26:06
4
Anna Fourie :
wens ek kon my seun die video wys maar geen kontak en wip noe vir ons luister nie
2024-01-24 16:30:20
3
ŦĦɆɃɆȺSŦĦᵾŁꝀȺŁFȺWØŁ :
🤗🤗🤗🤗🤗💯 haal my hoedaf vir jou
2024-02-04 09:29:58
2
# sneeu vlokkie :
Ek het op strast gebly en in shelters, asgevolg van drank en dwelms
2024-01-29 21:36:41
2
Kenny :
Ken n ou wat skatryk was hy nou niks meer oor nie nie vrou kids niks nie en dis so sad 😢😢😢😢😢
2024-01-25 16:54:19
2
♥️ ALLI ♥️ :
elke naweek voel j nog soos n super Hero . Elke dag voel jy soos n P... daar isi n beter gevoel nie maar ooki kaker nie
2024-01-24 15:23:51
2
vernon cooper :
Mar nie een keer spyt ek het dit beleef nie
2024-01-21 17:31:34
2
charldrinkrow :
ja ek was ook daar God my gehlp
2024-01-19 17:36:36
2
Malissa ZEELIE Loxton :
insperasie jy!!! Baie goeie video wens almal kan die video sien.
2024-01-18 16:06:48
2
Adele❤️ :
Is trots op jou boetie! Lief jou.
2024-01-18 12:12:20
2
Maggie :
💯💯💯
2024-03-28 00:40:48
1
Firewater Pixie :
Jys awesome 🥰🥰🥰
2024-03-24 18:50:54
1
marie visser3 :
😊Ek is so trots op jou. n mens verloor so baie.Jesus kan jou dieselfde bied en duisend maal meer. ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
2024-03-23 17:46:14
1
Carpe diem :
aaaww🙏🙏
2024-02-28 06:57:21
1
Danie Scholtz :
Sjoe... Wens my twee seuns wil vir jou lister... Jongste 22 en oudste 25...ek stuur jou goed vir hulle...
2024-02-02 13:13:57
1
Gen :
Om dwelms te rook is nie die problem nie, maar die problem kom in, as die dwelms jou begin rook.
2024-01-30 21:22:35
1
Pieter007 :
Thanks champ Ken die pyn
2024-01-29 20:03:14
1
andreverwey759 :
Nice my maat en sterkte 👻👻👌👌🙏
2024-01-27 21:59:31
1
Johan Harmse863 :
Well done
2024-01-27 09:00:01
1
Mocca19 :
you will never get the same high like you did in the beginning
2024-01-25 10:40:01
1
blondi :
eks trots op jou, my seun is op cat iewers in plett hy sy vrou en kinders verloor en sy ma wil hy nie ken nie se hy sal my sien aan die ander kant
2024-01-25 09:34:42
1
martie145 Jesus is Love :
brutal truth.
2024-01-25 08:46:58
1
Jack Esterhuizen :
amen ek was ook daar my brother en net God Kan jou help
2024-01-25 05:39:07
1
poppie :
dit is nie van die duiwel nie dit is die duiwel
2024-01-24 15:47:53
1
pixie ♥️♥️♥️♥️ :
Well done 😇
2024-01-24 13:49:02
1
MJ Deyzel :
Wish i never made that decision
2024-01-24 10:18:15
1
•H34v3nli• :
trots op jou en n baie special video en boodskap👌
2024-01-23 19:04:05
1
❤LindyQ❤ :
baie waar...7jaar skoon van herion dankie Here
2024-01-23 18:55:57
1
Jacques :
🙌Ek stem🙏
2024-01-23 17:08:23
1
nicilethoffmann :
my God be with you
2024-01-23 16:09:59
1
⭐💀DJ ༒ᵣᵢᵦₐₗ💀⭐ :
mad respect !!!! 💜💚💙❤️
2024-01-23 09:09:42
1
poeks :
sakkie jy is en Bly n yster Ek pleit die bloed van Jesus oor jou 💜🙏
2024-01-22 16:38:29
1
Krulkop-Hub 🇿🇦 :
🦋🦋🦋🦋🦋🦋
2024-01-22 13:35:21
1
Mieliepit :
Stem dis van die DUIWEL!
2024-01-22 12:21:38
1
Talita Hendriksz :
true..17 Jr nou skoon...never again...
2024-01-21 12:19:32
1
Shirley Steynberg :
ďus waar jy moet maar bid vir daai mense
2024-01-20 08:05:05
1
cat :
ek gebruik nou Al tik vir 15jaar maar net naweke soms gaan 3weke verby sonder gebruik .deur die week gebruik ek dit glad nie.ek raak net nie verslaaf
2024-01-20 04:52:19
1
Pieter :
Dis feite ek weet waarvan jy praat🥰🥰🥰well done
2024-01-19 18:18:23
1
Amanda Louw :
Stem is sommer onodig vir drugs die lewe is swaar genoeg nou maak jy nog slegter wake up
2024-01-19 17:37:27
1
To see more videos from user @sakkie586, please go to the Tikwm homepage.
Other Videos
الناس كل رمضان بتتفرج علي مسلسلات مختلفه انا كل سنه مع المداح وعفاريته : #Ramadan2025 #brufisur14 #المداح_اسطورة_العهد #حماده_هلال #المداح #رمضان_کریم #ramadanhighlights #الشعب_الصيني_ماله_حل😂😂🙋🏻♂️ #fyyyyyyyyyyyyyyyy #الشعب_الصيني_ماله_حل #egypt #comedia #اجواء_رمضان #رمضان_2025 #ميمز_العرب @Hamada Helal
#comedia #مصطفى_ال_درويش #عيت_درويش #جوابيص__وادي__النطرون #ان_شاءالله #تيك_توك #comedia
We’d been trying to keep him off the counters and table for months 😮💨 #catsoftiktok #tinfoilcat #fyp
#fyp #viral
#burkinatiktok🇧🇫 @DERME SERVICES INTERNATIONAL #tiktokivoire225🇨🇮 #tiktokfrance🇨🇵 #tiktokmali🇲🇱223 #tiktokespagne🇪🇸
About
Robot
Legal
Privacy Policy