@chuckkaas007: #chuckkaaswors

Chuck
Chuck "Kaas Wors"
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 21 January 2024 11:10:25 GMT
110028
2918
108
24

Music

Download

Comments

juampie1
Juan Pienaar :
Hey oom Fanie, dis so nice om te Sien hoe oom met Chuck werk en hom leer. Baie nice!
2024-01-21 11:27:10
3
cobuscrouse
cobuscrouse :
Chuck luister fokkol😝🤣
2024-01-21 11:27:10
6
blackie5594
Blackie :
jy is n opregte pa oom Fanie,jy gee so baie om vir ou Chucky.
2024-01-21 11:19:11
22
antiseptictint84
It'sLeon :
Dalk by iemand uitkom wat weet van electrical en sommer die hele bakkie van voor tot agter deur gaan oom Fanie
2024-01-21 11:26:08
10
bessie0168
🦋 Bessie 🦋 :
CHUCK GESTRES🤣🤣🤣🤣
2024-01-21 11:17:16
8
janieoooo1
UnsubRep.ly/Vc9QQwvA :
chuckle. deurmekaar. Oom praat so mooi en he soveel patience.
2024-01-21 12:28:07
7
bianca.combrinck
BIANCA Combrinck :
Hi oom Fannie en Chucky ek het vir 5maande ge sukkel om tik-tok te download maar ek kon dit darm gelaai kry so ek kan saam live's kyk hoop Heidi is nou al reg!😁
2024-01-21 12:30:19
6
kitty31946
kitty :
Oh Chucky... Solank jou "fuse" nie blaas ni...
2024-01-21 12:24:26
3
bianca.combrinck
BIANCA Combrinck :
Ek as vrou kan ons kar se eie ball jionts verander,jy kan nie sommer aan enige draade ruk en pluk nie🤣
2024-01-21 12:08:00
3
louisekirsten736
louisekirsten736 :
the wires in that bonnet looks like the back of my tv wall unit!!!! 😱
2024-01-25 22:13:09
2
user8516860958493
Manie :
Oom Fanie Ek Sal daarvan hou om jou te ontmoet jy is n oprechte mens
2024-01-21 20:50:14
2
mieliepittertjie
Amelia :
Oom jyt gedult!
2024-01-21 20:17:56
2
optimus1prime
Optimus Prime :
sit vir hom wasgoed pale op sien sy klere hang some oor vibrate muur 😏
2024-01-21 16:23:26
2
user2223229683497
user2223229683497 :
Panic machanic.. Hy lyk sommer onsteld.
2024-01-21 15:46:41
2
iconicgrap92
IconicGrap92 :
maak daai battery vas Oom hy sal uitstort teen die bonnet
2024-01-21 12:43:05
2
botterotter
Gertjie :
is n lekker Mazda daai
2024-01-21 11:37:33
2
christiechetty
mikkel :
oom jy ht Job se geduld....😂😂😅😅🤣🤣
2024-02-26 11:50:31
1
elize1301
Elize :
Hy luister niks. Jy more jou asem. 🤣🤣
2024-02-17 04:25:43
1
devon_geel28
Devon_geel👑 :
Ek Sal Daai bakkie by hom koop
2024-01-30 15:36:36
1
anneliehuntersmith
Annabelle :
Hy luister seker Jessica op sy foon!!🤣🤣
2024-01-29 19:12:27
1
hannetjie.sadler
Hannetjie Sadler :
😂😂😂😂😂😂😂😂😂
2024-01-21 19:03:51
1
dolla3176
dolla :
Chuck is gelukkig om oom fanie te he. God seen oom vir wat oom doen. Da min mense wat vir ander da sal wees.
2024-01-21 16:25:43
1
christo_de_jager
Christo de Jager :
chuck kort 'n afdak vir daai chuckmobile van hom
2024-01-21 14:14:47
1
brajoe976
Bra Joe :
Lekker lag ek nou... ja die ou lewe..
2024-01-21 12:13:46
1
eugenemichaelmusic
Eugene Michael :
Chuck Machanic ✊
2024-01-21 12:12:43
1
lydia.botha
LB :
Chuck luister nou na niks, hys upset oor sy blou bakkie wat nie wil AAN nie🤣🤣
2024-01-21 12:05:55
1
pieterhendrik6
pieter :
Kyk na die cioil
2024-01-21 11:38:55
1
kjannie07
Janneman :
wat was toe vout ??
2024-01-21 11:27:45
1
janvanstaden19
jan :
batery kort n clamp
2024-01-21 11:24:46
1
boesman767
boesman :
Oom Fanie doen regtig baie vir die kêrel, glo Chuckie is op sy manier baie gelukkig!😃
2024-03-24 10:57:13
0
sharkie710
sharkie :
😂😂😂
2024-03-02 10:12:05
0
tarrasbulba001
@Tarrasbulba001 :
Job se gedult so waar 🙏👑🙏
2024-02-25 07:09:57
0
antesia.myburgh
Antesia Myburgh :
😘
2024-02-18 14:04:10
0
johan85402
Johan85 :
hoe lyk di oom agter di kamara
2024-02-14 13:20:09
0
deathstrikew2
Rudolf :
wat oom hulle vir chuck doen is wonderlik
2024-02-07 20:18:42
0
To see more videos from user @chuckkaas007, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About