@jousaffamamma: Replying to @Ilana van Zyl Photography to SWADDLE or not to SWADDLE? Kom ek wys julle die verskillende swaddles en hoekom hulle so lekker werk! Vra gerus as jy vragies het. WARNING: CUTENESS OVERLOAD INCOMING #saffamamma #southafricantiktok #swaddles #parentsoftiktok
ek wou nou net sê😅voor ek die video klaar kyk..gan soek ek vir n video wanneer is peanut gebore🥺..lol sjoe
2024-02-23 07:10:18
22
Klaas Kingma :
Wag wag wag… oh nvm. Ek dog ek het die nuwe kleinding gemis 😂
2024-02-23 14:46:58
2
Chantelle Pienaar :
My kund haat dit
2024-04-13 20:15:29
0
JM.READS📚📖 :
Ek wou nounet sê "What , did I miss something? Is nuwe bondel dan al gebore?" 😂😂
2024-02-23 08:49:55
5
Ilana van Zyl Photography :
Yaay dankie vir die video. Ek love die swaddles 🥹
2024-02-23 06:42:08
3
Lee-Ann Pedro :
I think I need to be swaddled😂😂😂
2024-03-02 18:39:03
2
Natalie Loots Photography :
Sleepsacks en swaddles is alles!
2024-02-23 12:53:45
2
Tanya :
When I opened the video I thought boetie was born.
2024-02-23 08:01:10
2
Barbara Opperman :
dankie vir die vid! ftm en ek is overwhelmed met alles.
2024-02-23 07:14:54
2
Lize-Marie :
ahhhh my worddd, hy is so so cute 🥺
2024-03-16 01:03:21
1
Ki〽️〽️ y🇿🇦🏴 :
Dai stretchy 🥰🥰🥰 ek kry somer fomo💗
2024-03-15 07:09:53
1
👑🔥IDFWU🔥👑 :
loving this content - it is so helpful!
2024-03-14 10:01:19
1
Des_demona80 :
Myns insiens… nuwe fave woorde😂
2024-03-11 18:54:48
1
elsabeotto :
te oulik
2024-02-25 16:50:54
1
1234ab12347 :
Aaw jitte tog mamma.❤️
2024-02-25 12:16:59
1
Melanie :
Aaaw jinne hy was te cute vir woorde 💜❤️
2024-02-24 12:26:10
1
Lizette Terblanche :
Mal oor die swaddle!! My dogtertjie het net in die geslaap!
2024-02-23 21:42:34
1
rita :
Gideon is gorgeous ♥
2024-02-23 19:47:10
1
¶MasTerQueen¶ Anricke❤🔥 :
awwww kyk hoe oulik baba🥰🥰
2024-02-23 18:59:09
1
Rosie🌹🌹🌹🇳🇦 :
Ek wou nou net se jy kon ni nou al gekraam het ni🥰
2024-02-23 18:22:49
1
pokkel😜 :
skoon sy Pa😂❤️
2024-02-23 16:51:13
1
Tarien :
Absoluut gek oor ons Love to Dream! Dit het met albei my kindertjies gebruik... 2de is nou 4 maande en ons gebruik dit nog al die pad!
2024-02-23 16:48:06
1
Carm :
😍🥺 Oh my ovaries 🥰
2024-02-23 16:08:58
1
Gaila :
so cute😊
2024-02-23 14:53:29
1
Ocean.Silverblue :
my seuntjie het homself maak root vir tietie as hy met die swaddle aan sy gesiggie gevat het😅 moes muslins toe skuif
2024-02-23 14:13:05
1
UKSaffaClaudette :
@Elzabe Loubser
2024-02-23 12:38:48
1
janinevdw17 :
Dankie hiervoor! Ek het só baie geleer by 'n OT wat ons verstandelik gestremde dogter destyd gehelp het. Als wat jy nou sê het sy vir my geleer asook die boek: Koester jou baba. Goud werd!
2024-02-23 12:12:13
1
liesldebruyn8 :
Slaapsakke, veral die Love to dream was game changers gewees. Beste investments ooit.My seuna het tot na 3 nog in slaapsakke gedoeks met slaaptyd.😁
2024-02-23 09:48:43
1
lizl655 :
Jy is net die oulikste mamma!! 🥰🥰
2024-02-23 09:32:39
1
Megzz :
awwww hy was soo oulik
2024-02-23 09:11:07
1
Marelise_S :
Wens met het 'n grootmens swaddle gekry ek sal dit love om so toegedraai te wees 😄
2024-02-23 08:37:57
1
NessaQii_ZA :
In die begin het ek gedink sjoe Vanneman is groot met geboorte😂😂😂
2024-02-23 08:16:46
1
AJ_31_ :
😁Cutie pie
2024-02-23 08:02:54
1
Desiree Samson238 :
❤👌🥰
2024-02-23 07:30:39
1
Jenesce Leigh de Bruyn :
ekt ook altyd geswaddle!! amazing!! het dit gelove!
2024-02-23 07:21:14
1
Shamz :
Kostelik 🥰
2024-02-23 07:07:53
1
Chrisanthea Johnston :
Lyk nes Pappa❤️
2024-02-23 07:03:18
1
Miss_SamuraiZA🖤🇿🇦 :
Klein lyfie is net te oulik🥰❤️
2024-02-23 07:00:59
1
Ilana van Zyl Photography :
Heloooo asb sê my is jou love to dream wrap se zip ook so hard? Die een lyk of hy sy lugpyp sal toe druk!
2024-05-28 16:21:05
0
SaffaMamma :
@《●♤♡CHALLA♡♤●》
2024-04-25 10:10:18
0
Anna :
So. cute,jy lyk pragtig ❤️
2024-03-09 20:02:54
0
Zenobia Isaacs :
😂 Ek Kyk Nou die n dink ma vrou as jy wee n kind Moet kry Moet Ek van oor AF Koop nee Ek mother xmas Alles weg gegee my kind is Nou 6
2024-03-09 08:03:24
0
Chanté Lloyd ♡ :
waar kan ons dit koop ? 2dae terug het ek uit gevind eks swanger met my 3de eentjie🤗 ekt nog nooit geswaddle ni
2024-03-06 06:47:45
0
Lisa Lie van Wyk :
Waar kry mens die valcro swaddles? Vir watse temp werk dit?
2024-02-29 18:56:23
0
A :
@B ek soek ssn❤️
2024-02-26 17:01:14
0
Leoni.v.Wyk :
Ek het ook die velcro ene, maar baba boud hou nie daarvan om arms vas te maak nie. Haal dit heeltyd uit.. dink nie swaddle is vir ons nie.
2024-02-24 15:05:03
0
🪻Lollie♡ :
Dink ek moet dit doen want boetie krap omtrent sy gesigie moet nog die naeltjies sny but hys so Klein en eks bang 🙈
2024-02-24 07:41:34
0
Chani :
@carlabotha BESTE DING waarin ek ooit belê het!
2024-02-23 20:38:48
0
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.