@bosbul: Laasweek was rerig vir my ‘n baie moeilike week. Aanvalle het gekom, ekt foute gemaak, maar deur alles, is dinge nou op ‘n beter pad. As jy soms voel die lewe is onregverdig, luister gerus hierna. #SAMA28 #bosbulclothing #bosbulboodskap #motivation

BOSBUL
BOSBUL
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 26 February 2024 05:29:59 GMT
5080
322
31
30

Music

Download

Comments

janinevdw17
janinevdw17 :
Vandag het iemand vir my gesê: jy's deur so baie maar nie bitter nie. My reaksie: ek glo ons gaan deur slegte dinge om dan ander te kan help agv die ondervinding. Vir hou wil ek dieselfde sê en jou
2024-02-27 22:04:57
1
steph_jard
Steph44 :
Wil net dankie se vir jou videos, dis inspirerend..jys reg, ons fight n spiritual battle elke dag
2024-02-26 20:05:00
1
alet.faught
Alet Faught :
danlor
2024-02-26 17:23:25
1
mira_buzzz
mira :
Die tref my nou so hard😭 Stel sulke goeie voorbeeld… al gaan dinge sleg, fight die battle en moet nooit moed op gee nie🙌🏼🔥
2024-02-26 10:46:08
1
die_gemmerbaardman
DIE_GEMMERBAARDMAN💃🏻🤠 :
Dit is ons plig om seker te maak dat daar biljoene saam ons in die hemel opdaag en jou bydrae is amazing. Dankie brother🔥🔥🔥
2024-02-26 06:17:31
1
elmarievanderpost8
Ella :
Jy moet onthou. God gee wat goed is vir jou, maar op Sy tyd. As jy stil raak kan God altyd begin werk. Wees geseënd.
2024-03-19 10:14:51
0
augustakruger
augustakruger :
Dankie vir jou boodskap waardeer 🌸
2024-03-13 08:41:44
0
tanya_vr_
Tanya :
🙌🏻♥️
2024-03-09 22:50:43
0
enna834
enna834🏍💕🌷 :
🙏🥰🙏🥰
2024-03-08 06:01:08
0
mandie_kruger
Mandie Kruger :
Moet nooit die stem in jou ignoreer nie, God gebruik jou mildelik net om n voorbeeld vir ander te wees. En jou testimony Tuesday's het n doel vir baie mense. Mag God jou seën met dieper insigte en
2024-02-28 09:58:01
0
tess_massey
Tess :
Baie dankie vir die deel, Amen🙏🙏🙏🙏
2024-02-27 17:55:29
0
coach_welmi
𝗪𝗲𝗹𝗺𝗶 :
Wow! Hierdie het my gebless en my oë oop gemaak. Nou sien ek my Goliat raak. Nou kan ek hom veg met die Woord van die Here
2024-02-27 06:08:28
0
daphnepetz
daphne :
Baie dankie dat jy dit gedeel het 🥰❤
2024-02-27 05:06:40
0
annettevd0
Annette :
🥰🙏
2024-02-26 22:59:35
0
corne_de_klerk
Corné de klerk :
Ons tel elke dag ons kruis op en dra hom🙏 terwyl God ons dra. 🙏👏
2024-02-26 21:13:04
0
pappad43
pappaD :
Amen 💪
2024-02-26 19:27:25
0
ferdinandvannieke
Ferdinand "The Bull" :
Dankie BosBul, Awesome 🫡 ek stoei self met vrae en bekommernisse elke dag 🙏
2024-02-26 17:38:30
0
peet6614
peet :
dankie
2024-02-26 16:43:52
0
ansiegeorge
ansiegeorge :
Sterkte. God dra jou en familie. Many blessings
2024-02-26 14:42:15
0
user60748907
stephan weyers :
wow so waar
2024-02-26 12:15:26
0
To see more videos from user @bosbul, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About