Dit is hoekom ek op my ouderdom vandag nogsteeds nie gaan uitslaap nie. 😁
2024-08-07 22:46:59
0
Boer :
Jip, geen oorslaap voor 13 jaar oud nie.
2024-02-29 18:54:14
0
cr8ive :
🤝🏻🤝🏻🤝🏻 Rather safe than sorry. . . damage is done in a very short period of time. 👍🏻🫡
2024-02-29 13:24:17
0
Johnny :
Ek voel ook so, my vrou sê ek oorreageer.... Maar by die huis weet ek hulle is veilig en selfs hulle maats is veilig... Maar ek kan nie dieslefde van ander huise sê nie.
2024-02-29 10:32:04
0
To see more videos from user @_hello_im_natz_, please go to the Tikwm
homepage.