@piesang081: Baie dankie Gerhard. Ek is tevrede met die uitkoms. Nou gaan ek nie meer sukkel in die donker tussen die plase [email protected] #stopfarmattacks #stopfarmmurdersinsa #stopfarmmurders🇿🇦 #fyp #foryoupage #afrikaanstiktoks #justforfun#weeslekkerenbesafe

🍌Piesang🍌
🍌Piesang🍌
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 29 February 2024 19:56:16 GMT
7472
388
28
1

Music

Download

Comments

pjgroenewald
pjgroenewald :
dis net jammer die diens was nie so goed met my ervaring nie 🥺🫣
2024-04-18 12:24:03
1
felasekolekombuis
🔥🥩Fela se Kolekombuis🔥 :
Jy sal daai moet afhaal of toemaak as jy noordkaap toe kom. Moerse boetes Baie nice, maar eimtlik onwettig.
2024-03-01 18:57:32
1
jdebrvgw3ri
jdebrvgw3ri :
Dis flippen awesome
2024-02-29 20:18:51
1
piesang081
🍌Piesang🍌 :
@Piet_the_man_Visser eish... Ek het net bietjie patrollie gery hier in die Noord Wes. Sorry ne. Okay love ya byyeee🤣🤣🤣🤣
2024-04-03 21:13:01
0
albert_bredenhann0
Albert Bredenhann :
Kan jy my help met se lite asb werk in die veelf Los my nommer hier 0797688123 asb
2024-03-18 15:12:37
0
cecileqii
CecileQii :
baie nice
2024-03-12 20:10:04
0
big_daddy_biteforce_
Big_Daddy_biteforce_ :
yster legend
2024-03-12 05:14:12
0
pieterboerseun2
Pieterboerseun :
nee kyk! jy kan nou n teerpad smelt boeta
2024-03-02 10:39:19
0
user4053080544718
madelein :
hi jy
2024-03-02 09:03:01
0
4886dupie
Michal F du Plessis :
Dagse mater
2024-03-02 04:27:24
0
felasekolekombuis
🔥🥩Fela se Kolekombuis🔥 :
Ons Scanias het ook die led bars gehad, maar moes afhaal, die klomp hier is erg oor wetstoepassing op dit. Eintlik omdat sommiges dit misbruik het,
2024-03-01 19:01:51
0
user1725236380811
Pikewyn🇿🇦 :
👌😃😄😁😎
2024-03-01 17:25:01
0
mj_south_dakota
Mj_H2A🚜🌽🇺🇲🤘 :
lyk befok!
2024-03-01 16:23:39
0
klippiessteenkamp1
klippies :
befok
2024-03-01 14:32:21
0
rudie1010kzn
Rudie1010kzn ™️ :
ekt ook so bakkie soos jy.. het jy ronde spot lights voor op?
2024-03-01 12:02:03
0
bolandnonna
bolandnonna :
nous ek ook verblind!!😂 baie nice
2024-03-01 09:41:34
0
user2054629763310
ISUZU :
Jy gaan die skelms verkool nie verblind nie. 🤣🤣🤣Ek like 👌🏻
2024-03-01 09:20:36
0
pierrebreydenbach
breyties :
jy s baie skaars
2024-03-01 06:44:04
0
brannasnetvirdiegrap
Brannas :
Daarshy, nou kan mens sien wat aangaan voor jou
2024-03-01 03:12:05
0
lions_drop
user4897086985853 :
Gaan jy nou die boere help met patrolie
2024-02-29 21:53:11
0
boer007
Boer :
Maak jou reg, dis onwettig. In die middel en te hoog.
2024-02-29 21:47:46
0
vleisterblanche
Vleis van Vrystaat :
Hallooooo van vriend Piesang.💪💪👌👌
2024-02-29 21:13:44
0
To see more videos from user @piesang081, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About