@taanstuine: Replying to @antonotto4 #taanstuine #tuinwenke #tuinidees

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 07 March 2024 07:30:23 GMT
45889
476
78
74

Music

Download

Comments

pappacokes
Cobin🇿🇦 :
Sout, asyn & sunlight liquid.. sunlight liquid Sal maak dat die mengsel biekie kleef..
2024-04-28 15:12:47
4
wwdanger
#the chosen one :
if there is grass coming through hour paving then it's poor workmanship it's nothing to do with seeds I do paving for 30years now.
2024-05-06 22:57:33
1
dee_193_
dee :
high pressure clean or toxic chemicals
2024-05-07 10:04:20
0
wwdanger
#the chosen one :
I do paving and there is no grass ,The trick is the soil with grass good weg bring in new sand and dry cement and whit sand and your problem is solved
2024-05-06 22:55:28
1
crushedmonkey
Crushedmonkey :
Sout, asyn e sunlight liquid met water in spuitbottel, werk soos bom
2024-03-09 11:59:02
3
dirk.ys
Dirk Ys :
wat is beste om van mier ontsae te raak het kids en diere asb
2024-05-05 17:05:53
1
ludie983
ludie :
ek het al gedink om diesel te spuit
2024-05-06 13:06:07
1
marietjiekwessels
Marietjie Wessels :
Dit is Anton Otto😁
2024-04-19 17:29:29
1
user1880036066377
Jaco Briers :
Kook watter werk ook gooi vir soo 2 tot 3 dae kook water
2024-05-07 06:40:42
1
stoffel630
stoffel :
haal die paving uit😁
2024-05-07 07:00:56
1
flairg1
Regan :
cement met sand mix onder di paving
2024-05-06 19:32:19
1
howardeldridge403
howardeldridge403 :
Enige raad vir miere?
2024-05-10 02:11:16
1
oopsie45
Oopsie :
Diesel
2024-05-07 08:58:15
1
user8441362940140
user8441362940140 :
I use coarse seà salt and throw white vinegar over it and it dies within about two weeks
2024-04-04 07:40:22
1
lucynewson36
I want problem's 💪 :
😁 ordinary tap water swimming pool salt white vinegar & liquid Green dishwash equal amounts in a 10 litre Bucket stir it well with spoon add the mixture 2 a spray bottle spray three times a day
2024-05-06 16:41:56
1
jcfrancis1
J C Francis..... :
kookwater
2024-03-09 14:45:23
3
supreem_real
mario :
spuit die goed diesel klaar
2024-05-06 18:26:22
1
k317352
K3 :
gooi bietjie pool acid op die grass
2024-05-06 17:38:35
1
pappa_jan
¢==[]:::PappaJan::::> 🇿🇦 :
Wat vir my werk is 5L wit asyn met so 300g tafel sout en 2 eet lepels sunlight seep. En n spyt geweer. Vat so +-3 dae dan is hy dood tot in die wortel uit. Gaan jou baie goeskoop kos. Werk so R60
2024-05-06 11:02:32
1
userkimmie2
Kimberly :
Asyn skoon
2024-04-01 14:30:04
1
ekishonger
ekishonger :
ek koop n groot sak swembad sout en sprinkel dit oor en dan spuit ek dit bietjie nat. dit werk vir my baie goed
2024-03-07 08:08:33
4
justinf662
Justin f662 :
use a herbacide like roundup 360. after first spray follow op two to three weeks later
2024-03-07 15:24:51
3
jan.van.staden4
Ben Steyn :
spuit diesel
2024-03-27 01:54:46
2
williedellie
WillieDellie :
Ek gebruik kookwater.
2024-03-09 08:51:39
2
userbumper
John :
Neem bruin asyn versadig dit met sout. en spyt
2024-03-08 08:04:09
2
user2054629763310
ISUZU :
Sout en asyn werk. Daar nog nooit gras in my maag gegroei nie. 😁🤣
2024-03-07 14:15:28
2
neil.mc.clung
Neil Mc Clung :
swembad chloor
2024-06-02 19:14:42
1
maryna1507
Maryna :
roundup ... glyphosate
2024-06-01 20:03:10
1
kenndoyle
KennDoyle :
As jy sout goed en reg invee bly die gras en gemors weg tot 3 jaar
2024-05-27 07:53:40
1
mario.claassen
Mario Claassen :
Hi wat se raad het u vir my teen miertjies.swart en rooi
2024-05-18 12:01:15
1
pierreswanepoel1980
pierreswanepoel1980 :
GEBRUIK ROUND UP EN ALLES IS DOOD EN KOM NIE WEER TERUG NIE
2024-05-10 20:48:20
1
dries.kleynhans7
Dries Kleynhans :
petrol of roundup😉😉
2024-04-01 18:18:55
1
bugmuted
Hannetjie :
Wit asyn...koeksoda en sout aangemaak met warm water...werk soos n bom...
2024-04-01 13:49:09
1
user4807863049081
user4807863049081 :
ek gebruik diesel
2024-03-24 08:33:02
1
chhetahs
🐆 cheetahs :
spuit net gif. en gooi kalk. en dan pak jy jou paving.
2024-03-16 10:15:35
1
helen37552
Helen Grans 💛💕💃💓 :
I use paraffin works like bom
2024-03-09 22:07:06
1
elainelandman63
Elaine :
Kookwater
2024-03-09 18:59:19
1
ilzabotha
Ilza :
dankie
2024-03-09 14:12:27
1
oom337777
Oom Tagara :
Vir my is teer plaveisel die beste.Natuurlik deur n pro gedoen word.
2024-03-09 13:11:53
1
ciskaduplessis922
ciskaduplessis922 :
En vir dorings op gras ,daai wit doringtjies
2024-03-09 12:06:25
1
crushedmonkey
Crushedmonkey :
Onkruid kom nie sommer terug nie
2024-03-09 11:59:24
1
0502taurus
cassie :
ek het altyd Kar olie gebruik met n inspuiting in gespiut
2024-03-09 08:40:13
1
neelscronje
ℕ𝕖𝕖𝕝𝕤 ℂ𝕣𝕠𝕟𝕛𝕖 :
Myne vra nie raad nie.... spuit dit roundp....
2024-03-08 18:27:22
1
rinamaritz0
rina :
dankie
2024-03-08 13:22:36
1
jan.pretorius15
Jan Pretorius :
growwe sout met asyngemeng werk die beste
2024-03-08 08:03:40
1
pikkewynpikkewyn8
pikkewynpikkewyn8 :
gebruik "tile grouting " as plaveisel net gele is en vee dit in.
2024-03-08 06:06:21
1
stephan7088
Stephan :
ek gebruik parafien en dit wwrk goed vir my vir GRAS wat deur groei
2024-03-07 20:24:08
1
meloons92
Meloons92 :
onthou plastiek onder die plaveisel veroorsaak sleg dreinering... haal die bossie uit en vee sement en pluister mengsel weer in die gapings sodat gras nie plek het om te groei
2024-03-07 20:13:20
1
janbotes79
Jan Botes :
asyn werk vir my
2024-03-07 18:40:28
1
wendy_affie_plaas
Wendy_affie_plaas :
Ja ons boere se go-to onkruiddodder.
2024-03-07 18:01:54
1
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About