@taanstuine: So lyk 'n Ponytail palm se wortels #taanstuine #tuinidees #tuinwenke #gardening #landscaping

Taanstuine
Taanstuine
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 14 March 2024 07:29:22 GMT
27270
267
25
63

Music

Download

Comments

user5728046559840
user5728046559840 :
Kan ek di klyn stukies wat uit kom afsny en oor plant
2024-04-16 19:41:58
1
user5728046559840
user5728046559840 :
Kan ek dit dadelik oorplant
2024-04-16 19:46:04
1
yabba_dabba_doo09
Yabba^Dabba-Doo!(^o^) :
goeie genade ek het nie geweet hulle word so groot nie ek het 6 in blompotte om my swembad 😳
2024-03-29 20:12:22
1
gertswa
gertswanepoel :
Hoe plant of groei n mens die kleintjies wat soms op die stam vorm?
2024-03-17 11:02:50
1
neelscronje
ℕ𝕖𝕖𝕝𝕤 ℂ𝕣𝕠𝕟𝕛𝕖 :
Baie baie water in daai Ponytales,spons boompies...
2024-03-15 20:45:48
1
milomia2
Gerhard :
ek ken hom as die verwagtende moeder dis hoe my oma en so aan die palm genoem het
2024-03-15 20:16:32
1
sonegrobler635
Sone Grobler635 :
As hulle begin kleintjies maak op die bol, kan ek hulle afsny en dan op n ander plek plant?
2024-03-15 18:15:48
1
tabaldipools
Jaco :
Ek het net so groot een wat ek jare terug gekry het. Die persoon vir my gese hy is so paar rand werd
2024-03-14 21:00:57
1
jeantjie_t
Jeantjie_T :
Sy ball het te groot geword lol
2024-03-14 20:23:17
1
jorinaroux
Jorina Roux :
vir interesantheid, wat sal tannie vra om n groot kiepersol uit te haal? in pretoria
2024-03-14 20:14:50
1
piskriek
$Pieter$ :
kry n pitbull,myne was ook omtrent so groot syt hom by die wortels af geet
2024-03-14 19:39:37
1
wendy_affie_plaas
Wendy_affie_plaas :
Hulle vat lank om groot te word. Ek het 3 gehad 8n my vorige tuin. Ek love hulle❤️
2024-03-14 16:35:09
1
bennie759
Bennie :
het 2 wat al groot is en op verkeerde plekke staan,gaan hulle gif gee en afsny
2024-03-14 12:43:19
1
vidanell
vida :
Ek is mal oor ponytails. Moet net op die regte plek geplant word
2024-03-14 11:26:02
1
oupas_shitbox
oupa's shitbox :
hoe lank vat hulle om te groei tannie
2024-03-14 10:37:32
1
user5728046559840
user5728046559840 :
Hu diep moet dit in geplant word... Moet di stukies oner di grond wees
2024-04-16 20:07:40
0
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About