@yourgirl_line: Doen my makeup saam met my terwyl ek Afrikaans praat wat ek nie baie doen nie. #makeuptutorial #makeupvideo #gettoknowme #getreadywithmemakeup #funfactsoftheday
yes absolutely. you can hear the Afrikaans accent a mile away. 😂 it's hard to hide
2024-04-02 18:35:09
41
lily | content creator | 🇿🇦 :
Guuurrrll, i am from potties lol 🤭
2024-04-02 14:57:47
2
lliebenberg :
Yes you sound Afrikaans
2024-04-03 05:30:13
11
charmainejansen7 :
Ai siestog my girl………….
2024-04-04 17:00:14
0
San.Jer. Wessels :
May i ask which lippie is that? ☺️Colour is really stunning
2024-04-02 17:53:50
1
Mich :
yes absolutely
2024-04-02 19:01:00
3
Cole&GiasMom :
Yes
2024-04-03 06:41:47
3
Cheryl P :
I can totally understand Afrikaans, but cannot speak it😊
2024-04-04 18:48:14
1
lindi :
yes you can definitely hear it.... the truth is the truth girl
2024-06-09 09:15:30
0
Yoli_desousa :
Neeeeeeee😂😂😂
2024-04-02 16:58:34
2
yster9 :
Oulik😊😊😊
2024-05-25 16:50:30
0
🌼 Charmain :
yes
2024-05-25 18:51:29
0
Taz_Law :
yes can hear in your accent you Afrikaans
2024-05-27 19:14:51
0
Smurf :
Charlize Theron se dubble.
2024-05-02 17:27:19
0
Mich :
You speak English very very well
2024-04-02 19:28:39
1
Jaundre_Keyana :
Al hoe ek geweet het Jys Afr want in van jou video’s as jy nie die eng woord kan onthou nie dan gooi jy n afr woord!😎😂
2024-04-02 13:55:43
4
Madri Marais 💛🌴🚕💨 :
Ek is saam met jou op die Taylor Swift trein 💃🏼💃🏼 en ek het ook altyd gevoel Afrikaanse series, flieks en musiek is nog nie op standaard nie maar ek moet sê Afrikaans kom nou by.
2024-04-02 14:23:15
3
K A Y L A N ♡ D U V E N A G E :
Awww ek love die Liné 😁♥️
2024-04-02 16:03:58
2
tan :
Baie sterk afrikaanse aksent, ek het na ander videos ook gekyk en die JA gee jou weg as jy Engels praat ☺️
2024-04-04 10:31:17
1
Elmari du Plessis :
Kyk Trompopie op Showmax
2024-04-02 16:36:56
1
Sharné :
Watter maskara gebruik jy?
2024-04-03 11:36:19
0
lieka :
watse lippies het gebruik? love die kleur!
2024-04-02 19:46:19
0
Adéle :
Ek het jou aksent opgetel 🥰
2024-04-02 18:34:19
4
To see more videos from user @yourgirl_line, please go to the Tikwm
homepage.