yes they stole my lights and badge....polo so i sold my car bcoz its high risk car
2024-06-01 19:20:21
1
Kevin :
Hide apple airtags in them
2024-04-03 08:49:35
0
CJ :
Is jy Carletonville based?
2024-04-03 17:02:25
1
Wozzy :
massive issue in Europe aswell
2024-04-04 15:10:46
0
Gr3ys :
Well Done, Roelf for This Info. People Take this Info to Heart. Respect !!!!!
2024-04-04 06:21:50
0
johnnyhavenga :
my friend dis wasr daai listed is Baie duur ook n mechanic and spray painter ek weet
2024-04-03 15:41:15
0
cecil Havenga :
Daar is mos nie n manner dat n lig 61.000 rand kan kos nie 🙈🙈🙈
2024-04-03 12:23:46
2
Louis Ferreira :
Selfde het laasmaand met my polo gebeur, maar hulle het die hele bumber ook gesteel en die fenders gebuig
2024-04-05 06:07:54
0
Mickey Kuhrau :
installeer extra brackets op die lig
2024-04-04 00:17:36
0
Nella :
Baie baie dankie vir die video!!
2024-04-03 14:55:43
0
Petrus Naude :
BAIE DANKIE ROELF WAARDEER EKT N POLO VIVO.
2024-06-09 12:14:03
1
lewis :
Maar hoe kry hulle die bonnet oop ?
2024-06-11 07:13:55
0
Capt Spike :
daar is 'n groot mark. jy moet sien hoe lyk dit by die impound van saps. al die ligte van polos is weg
2024-04-14 17:54:18
1
Stoutgat Alex :
so basies koop jy ligte, en kry n kar saam🤣
2024-04-20 05:23:43
0
sons of mercury :
vw werk nou op n newe manier om dit te voorkom😉
2024-04-07 07:16:58
0
Beagle54 :
Roelf kan jy save option asb oopmaak wil dit vir Pj stuur in UK
2024-04-03 19:51:08
0
renierblom1970 :
Dankie
2024-04-24 11:51:05
1
Stoffiegeldenhuys :
Liewe hel 😳 soveel geld vir lig. ek ry maar my skedonkie 😊
2024-04-03 14:19:54
1
German :
veels geluk vw owners😂
2024-06-20 17:26:52
0
marlenevanwinkel :
Dankie vir inliggting.
2024-05-30 10:29:07
0
MrLee :
👌🙏Dankbaar dankbaar
2024-05-03 04:42:03
0
Mr.Brightside84🇿🇦 :
Dis nie net hier nie, gaan kyk bietjie wat doen hulle met die Porsche Taycan ligte oorsee. Hulle sny die hele fender en bonnet oop om die lig uit te haal
2024-04-05 20:17:19
0
Samuel Cyril841 :
maar hulle moet Mo's die bonnet sekerlik van binne oopmaak,en Dan Lui die alarm
2024-04-05 06:40:56
0
bennie :
Ford ook myne weg
2024-04-04 20:11:41
0
Potberg :
....en nou weet ek ook........
2024-04-04 20:31:24
0
To see more videos from user @roelf007, please go to the Tikwm
homepage.