@ruankemp1: Hoekom is jy single? Duet my as jy glo in ou tydse liefde #fokjoueksaantreklik #okbyenow

Ruan Kemp
Ruan Kemp
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 04 April 2024 10:21:00 GMT
36386
2602
370
169

Music

Download

Comments

johan.breytenbach6
Johan Breytenbach :
En dan word jy hard geskop..... being there done that.....
2024-04-04 18:10:56
6
stoetbul_snyman_fkn_
🇿🇦Rohan Snyman🇺🇲 :
bra my hart jis die is good en ek stem SAAM jou aleen is lankal nie meer lekker nie
2024-04-04 16:34:48
6
mervynross91
Mervyn Ross :
Ek self, hoe meer ek sien hoe dinge gebeur, hoe minder dink ek bestaan daar so iets. Want deesdae, as n man nie looks of geld het nie , dan soek n vrou jou nie (my opinie). #okbyenow
2024-04-04 16:28:27
5
i_am_julianjulian
🌀Julian Julian🌀#BeardCrew :
You got this my dude!! 🙏🙏🙏🙏
2024-04-04 10:33:32
5
biancalubbe
Bianca Lubbe :
mense in vandag se lewe waardeer nie meer die goeie dinge nie...
2024-04-05 21:36:33
4
angelface809
angelface809 :
😭😭😭😭😭😭😭😭 dis so mooi...wow...die ou tydse liefde bestaan dit nog
2024-04-04 17:03:11
4
monzi_monica
Monzi♡ :
dis my grootse droom
2024-04-04 11:07:16
4
chealseabun39
chealseabun39🧿🪬 :
dit is romantic.... klink soos n droom... om die blok loop en hande vas hou..... op die grass le en goed soek in die wolke.....
2024-04-04 16:32:04
3
the.demolition.be
The Demolition Bear :
nou daai is nie kak nie my Kemp ek soek dit ook 🥰
2024-10-11 07:15:35
2
letitialubbecr
Letitia Lubbe Cronje :
klink soos n droom... wat nog gebeur in die begin. maar na n ruk hou hulle op daarmee.
2024-04-06 06:24:28
2
adelleboshoff
🇿🇦♡ Angel ♡🇿🇦 :
dis beautiful
2024-04-05 19:58:13
2
rooikopvandermerwe
Rooikopvandermerwe :
Only in the movies...
2024-04-05 19:07:13
2
wernerheyns_official
Werner Heyns ✞ :
'n Vrou waardeer nie so man nie my Vriend....
2024-04-05 16:50:54
2
_a_n_k_e_
♡Anke♡ :
Old School liefde is net die beste.Jammer daar is nie meer so iets mooi🥺
2024-04-05 04:51:15
2
hanlivh
HanliVH :
Dit is die soort liefde wat deur elke aar sypel. Die soort liefde wat sag en onskuldig is. Die soort liefde wat nooit ophou nie, selfs wanneer die ander persoon se hart gaan staan
2024-04-05 00:19:28
2
natasha_helmpi3
Natasha_Helmpi3 :
Nê....🙌
2024-04-04 20:41:23
2
anneliededeer
Annie :
da is min man's soos jy
2024-04-04 19:29:40
2
marieldup
MarielDup :
Same
2024-04-04 19:26:05
2
chantel_is_my_name
Chantel :
Wow dis diep en skaars. Ek Dink Baie van ons soek dit.
2024-04-04 16:28:04
2
aka_megz
♡Aka_Megs..♡ :
Hierdie boodskap was beslis nodig.. amazing om te hoor dat dit reg is om standaarde te he en nie net te settle vir n kort lekker tydjie nie..😌
2024-04-04 15:59:08
2
proudly_sa
P҉R҉O҉U҉D҉L҉Y҉🇿🇦 :
so wens ek vir my dogter eendag
2024-04-04 14:54:04
2
_lovable_panda_
𝓝𝓲𝓬𝓴𝔂🐼💜🪽 :
🥲🥺wow beautiful 🙏🥰❤️
2024-04-04 14:00:12
2
beautiful_jena_31
🥀❤️Jenny❤️🥀 :
im also looking for a guy like that 🥺
2024-04-04 13:41:18
2
To see more videos from user @ruankemp1, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About