ek sien jy lyk verskriklik mooi in goud, as jy jouself wil vederf, bestel vir jou juwele op Touch of Gold. Hulle het verskriklike mooi juwele teen n BAIE goeie prys🥰
2024-04-06 22:56:10
0
🌻 Heidi🌻 :
Love jou en jou videos jys awesome ... 😁😂❤️. Maar daai groen topie 🤦🏻♀️🤦🏻♀️😂 nee ... jou face reaction !!!
2024-04-17 20:54:31
0
carlalabuschagne4 :
Stuur daai wit toppie vir die ou Tannie asb
2024-05-07 09:23:27
0
Charné Elzonia de Koker :
its the personality for me😂
2024-04-13 15:22:52
0
Dominique :
hoe jj dit reg gekry elke keer as ek will bestel vat hy my na n ander site toe
2024-04-06 18:25:20
0
FTBF™❥Prez_Hanri 👑 :
wit & bruin truitjie lyk gorgeous aan jou
2024-04-05 19:06:03
2
Anélda Zwiegers :
die frilly toppie is mooi. dit pas jou
2024-04-25 13:52:32
0
Amon Lee Hammond :
Your expressions are priceless 😂
2024-04-10 20:52:08
0
Zelda Durrheim♡ :
Vat raad van ons klompie uit Secunda, Dis Koud Hier!!!! 🤣 Pak genoeg warm klere in!!
2024-04-06 15:46:41
0
Allysha White :
is dit Midty Waters waarvan jy praat🥰🥰
2024-04-07 14:32:20
0
Lizelle :
die "ek wens die broek het sake gehad!!" really hits hard😂
2024-04-05 22:11:27
1
Tess :
Groen toppie met valletjie aan die onderkany miskken dra met swart leggings
2024-04-06 10:44:07
0
Liena🥰 :
ek love jou hangertjie...waar kry mens so iets
2024-04-05 14:35:04
1
Azel Ashlee :
I'm so excited for you to come to Secunda!!! @Misty
2024-04-07 18:30:11
3
Zianca🇺🇸📍💖 :
ek bly in secunda 😉🏡
2024-04-18 19:25:01
0
Amie :
Sien jou by Misty!! Whoop whoop
2024-04-16 20:32:23
0
Sunflower's Pages :
Jy kan die wit rok 'n winter feel gee met tights, boots en 'n cute cardigan.
2024-04-07 23:55:10
0
SassyJ :
Die wit en grown toppies lyk mooi...dit is nie oumerig nie.
2024-04-29 21:36:18
0
Leandri_💜 :
ons wag al n week + vir temu
2024-04-06 13:44:42
0
🫧 :
Het jy jou hare gekleur??Lyk stunning
2024-04-05 11:53:00
1
nicky :
is temu baie goedkoper as shein
2024-04-09 14:21:44
0
🦋Simoné🦋 :
@💚Its ya girl💜 sy love swart kleure soos jy
2024-04-09 15:57:57
0
marlene :
🤗
2024-04-21 17:47:51
0
To see more videos from user @themischhh, please go to the Tikwm
homepage.