@elizabethnel_makeup: Dermaplaining en gesels.....

Elizabeth Nel
Elizabeth Nel
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 06 April 2024 09:47:55 GMT
6040
205
31
5

Music

Download

Comments

usercassandy
Cassandra :
Really shocking 😲 Please don't let anyone steal your joy. You are beautiful 😍
2024-04-06 11:47:07
1
kara_lollie
kara_lollie :
kyk die skoonheid wat jy is!!!!
2024-04-07 09:39:18
1
kwaaikat1
kwaaikat :
hihi,waar Kan men's so iets Koop asb
2024-04-06 17:12:44
1
corlijvr
corli :
ag lizzy eks nou sommer in trane mense kan wees en niemand weet waardeer ons vrouens gaan em die emosiesnvan elke dag. Lief vir jou Kill them with kindness
2024-04-06 10:35:14
1
mart1764
Mart :
Jy is pragtig! Jammer dat jy dit moes ervaar
2024-04-07 20:12:21
0
danelle_fourie22
Danelle Fourie :
mense Kan so cruel wees,jys n pragtige persoon en 'n inspirasie Vir soveel vroue🌸
2024-04-07 05:19:23
0
ronelhkeet
Ronel H Keet Crazy Beani :
Jy is Beeldskoon verby. 🌹🌹🌹
2024-04-06 17:09:29
0
adellgouws
adellgouws :
mense is vieslike goed dink nie wat hul aan ander doen nie. Ek se altyd sit n wag voor jou mond maar almal dink nie so nie.
2024-04-06 12:17:19
0
blommetjieb
Blommetjieb :
jy is n pragtige mens moet nie dat hulle jou joy steel nie
2024-04-06 11:49:16
0
deidreackerman1509
Deidreackerman1509 :
ek is jammer om te hoor dat jy deur so iets moes gaan dis n wrede werld daar buite, hul se mos die makste hond byt die seerste. jy het dit regtig nie verdien jie. ek dink jy is pragtig en awesome
2024-04-06 10:53:14
0
yolandiepretoriu4
yolandiepretoriu4 :
Jammer om dit te hoor. Jy is mooi soos jy is ❤️
2024-04-06 22:53:26
0
elna.koekemoer
Elna :
whatsapp my Elna
2024-04-20 06:32:27
0
christinecilliers64
christine :
dit is vreeslik waar gaan die mensdom heen.
2024-04-08 17:20:56
0
elsa.emdk
Elsa#Frozen :
Teleurstellend. 😢😢😢Jammer dat jy ervaar het hoe wreed mense kan wees
2024-04-06 11:49:43
0
jackienel
Jackie Nel :
lizzy, hoe gereeld doen jy dermaplaning op jou gesig?
2024-08-09 22:07:16
1
sharnetondo
Sharne Tondo :
Jy is n pragtige vrou en mens! en soveel vrouens kyk op na jou!! (Including me)🫶
2024-04-07 17:55:00
1
anita_vani_vrystaat
Anita vani Vrystaat :
so of topic, wat se lash strip glue gebruik jy. ekt n klient gehad wat se kante glad nie wou plak nie. so ek kort n ander gom, maar my client het n baie olierige vel gehad.
2024-04-07 12:04:30
1
shaniosg2lb
SHARNI🎊 :
♥️♥️
2024-06-23 10:15:44
0
nicolene.nico.bad
Nicolene Nico Badenhorst :
Ai man, ek is so jammer dat dit met jou gebeur het. You be you, maak nie saaway ander se nie.
2024-04-26 11:14:31
0
heidiswart1
🩵Heidi🩷 :
Mens kan niemand vertrou nie, stel n̈ mens net self op vir teleurstelling. Jy is actually beeldskoon.👌
2024-04-11 12:29:45
0
melissa_shawe
Melissa_Shawe :
My hart breek vir jou seer en dit wat aan jou gedoen is 🤍🤍🤍 just know that you are LOVED and ACCEPTED by many and you are so WORTHY 🤍
2024-04-08 04:54:46
0
shellsbells1232
shellsbells1232 :
what is wrong with people! you are so kind, lovely and stunning. i wish i had your skin! they are jealous! jy is mooi!
2024-04-07 18:41:31
0
kwaaikat1
kwaaikat :
👌👌👌
2024-04-06 17:10:33
0
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
Ek is so jammer 🥺
2024-04-06 13:47:46
0
lidavisser
lidavisser :
jammer vir jou seer. Mense is baie wreed en maak seer. sterk wees jy het baie ander mooi dinge in jou wat jy het.
2024-04-06 11:11:15
0
antonetteetsebeth
Antonette etsebeth :
jammer dat jy moes seer kry vir gevoelloose mense,kan nie dink hoe jy moes voel maar jy ken jou waarde troos jou daar aan🤗❤️
2024-04-06 11:08:23
0
marilize0
Marilize :
Ek is so jammer dit het met jou gebeur🥺🥺. Jy het dit nie verdien nie!🥰🥰
2024-04-06 10:55:05
0
corlijvr
corli :
ek ook vanoggend gedoen lol
2024-04-06 10:29:32
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About