@taanstuine: So brei jy die komberse. Supa Chunky wol. Google Wool Warehouse in Centurion, hulle het 'n aanlyn winkel. Wol is R90 per bol. 30 steke en 5 balle gee vir jou 'n knie kombersie van 1.15m x 1.05m Baba kombers 0.8cm x 1m 22 steke en 3 balle Groter knie kombers 1.15m x 1.15m 30 steke en 6 balle
Taanstuine
Region: ZA
Sunday 14 April 2024 10:18:15 GMT
Music
Download
Comments
ericathomas587 :
dis awesome wow
2024-04-14 14:02:32
4
Sonja Schaal :
👏👏👏 Easy peasy!
2024-04-14 10:33:12
2
Pammnation :
My afrikaans is very limited but i totally understand by your actions.. Looks easy i want to buy wool and do it myself
2024-07-22 14:53:08
1
Maria :
Ek is links
2024-05-28 18:11:05
1
charlemé :
😳omg I'm already confused
2024-04-16 11:57:16
1
Albenica Tieties 💕🇿🇦 :
Baie dankie Dat Tanie dit met ons Deel. Dit is Baie informative.
2024-04-15 05:12:57
6
Yes Dear :
Hoeveel weeg n 1.6x 1.6 kombers ?
2024-04-15 06:01:22
1
Volstruis :
Waar koop jy die wol
2024-06-14 03:53:31
1
chabba :
baie dankie. ek sal dit waardeer as jy vir ons kan wys hoe jy van kleur verander
2024-06-12 17:54:05
1
Ronny :
Ek het sopas R158/bol betaal in Kaapstad 😫
2024-05-31 14:32:54
1
hettie :
watter soort is die wol asb
2024-05-04 08:10:00
1
nicky936 :
hi tannie mag ek vra wat is die kostes van die wil om n kombers te maak
2024-04-18 11:41:52
1
LienQ🇿🇦 :
hoev kos die wol en waar kry men's dit te koop?🙂
2024-04-17 05:13:52
1
Zamore :
Hi tannie, kan tannie miskien n tutorial doen hoe om n kussing sloop so te maak, sal dit waardeur dankie tannie 🙏
2024-04-16 16:23:55
1
duckie :
make jy dit en verkoop
2024-04-14 11:29:38
1
Mars :
hlo war koop mens die wol dar dalk n nomer
2024-06-21 11:48:24
1
Meisie Button :
Baie dankie dat jy so onselfsugtig is🥰
2024-04-15 13:18:11
3
RiRi101 :
Hi Tannie, waar kan mens van die wol koop? aanlyn dalk?
2024-04-14 14:03:50
3
Veruschka Govender🇿🇦 :
Hierdie is amazing!!!!!!! ❤️❤️❤️❤️Baie baie dankie Tannie 🙏🙏🙏
2024-04-15 13:42:21
2
JackyMurray :
dankie vir die! nou WIL ek die probeer...kan nie wag om wol te bestel nie...nou gaan die ander projekte weer in die kas gedruk word😂😂😂
2024-04-15 07:00:17
2
Hey Leah Studio Pty LTD :
🥰Love love dit
Hoeveel steke sal tannie vir 'n king-size bed doen?
2024-04-17 19:23:23
1
Julien Du Plessis :
Ag nee, tannie laat dit so maklik lyk 😍 ek sal dit nooit reg kry nie. Brei asb vir my 1 dis stunning 😍
2024-04-17 09:06:23
1
Karlien :
pragtig waar koop n mens die wol❤️
2024-04-16 16:17:55
1
Lize :
Waar koop mens die wol
2024-04-16 08:22:14
1
🤭✌️Tiny✌️🤭 :
baie dankie!!!💃
2024-04-14 13:49:39
1
To see more videos from user @taanstuine, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2025 TikWM. All rights reserved.