Ek en my vrou is geskei , het n huis van R2m op alby se naam ...wil eiendom vol op haar naam sit ... kostes ?
2024-05-02 21:02:46
2
Jaydian van Zyl :
ek en my meisie het huis gekoop, albei se name is op huis. ons is het opgebreuk nou wil sy ontrek van bond. ek doen nog elke maand betaling aan bond. hoe gan dinge uitspeel. kostes ens. asb
2024-04-30 22:19:27
2
Erika :
Hi Francois. As my ma die helfde van haar huis aan my wil skenk en my naam ook op die titel akte wil sit, is daar ook skenkings belasting ter sprake ipv op huis in testsment te los?
2024-05-02 15:15:42
1
martievanwyngaa87 :
Asb kontaknommer
2024-05-02 09:05:26
1
George Bruyns :
more die oom en tannie is binne gemeeenskap getroud . hulle bly in n deeltitel kompleks. die tannie is oorlede. my vraag is moet die eenheid oorgerigestreer word? en moet daar uitklaring syfers uitger
2024-05-01 05:52:21
1
Liana Strydom269 :
hi in covid het my man gesukkel om sy huis te verkoop. die mense het die plek geplunder. toe kry hy n koper wat hom R3000 n maand betaal alhoewel hy R6700 betaal. dit is by die akte kantoor ook gerigi
2024-05-10 18:41:17
0
faya_bailey_8 :
hi Fransois ekt Al n Paar keer vrae gevra en ook gebel na U kantoor toe. Ek wou net weet wat is die process vir n VA en hoeveel is die koste daarvan asseblief?
2024-05-03 14:33:07
0
Charmaine Louw :
@Javier Small
2024-05-02 20:00:02
0
user2256261526371 :
midag my pa was buite gemeenskap van goedere getroud maar toe sterf hy voor haar wat is ons as kinders Se deel aan die huis van die letter of Authority is op die broer Se Naam van Sy vrou
2024-05-01 14:57:01
0
To see more videos from user @thecoffeeshop_lawyer, please go to the Tikwm
homepage.