My punt is net, as my meisie my overwhelm, dan gaan ek haar straight sê ek kort n dag of twee vir myself. Hoekom ander meisies se aandag gaan soek en van haar praat?
2024-05-01 14:26:54
12
Cay-Cay2605 :
praat dai stori my man is nogi ees geskei nie hy loop hand in hand met n ane vroumens en Se ons 2de kind isi syne nie
dus so sad
2024-05-01 14:23:30
10
E. :
Om te weet dat ander vroumense jou kyk en giggel oor die dinge wat ons "persone" van ons praat is hartverskeurend.
2024-05-01 14:20:14
9
Lisma Julies🥰 :
vra hle
2024-05-01 14:23:12
5
Meshell :
En die ander vroumens wat dit entertain en saam praat, as daai jong reg gekry het by jou dan loop jou naam ook💯❣️
2024-05-01 15:10:41
4
Josephine Pickstone 💐💃💋🌺🥰 :
Is waar hul doen dit even married men talk bad about their wife's to other women
2024-05-01 14:29:57
4
JOSHI™ :
Defnitief baie interresant!
2024-05-01 14:23:26
4
aeysha331 :
Dit is wat met my gebeur het, en net om te dink ek is hom vrou en nie meisie nie, dan kom se die mense my en nog se hulle ek is nie soos hy se ek is..
2024-05-01 16:21:33
3
betz krielbettie :
Defniteif hule is baie selg
2024-05-01 15:03:25
3
Pammie :
Dai is n moerse rooi vlag🤣🤣🤣 en dan val die vroumense nog ve dit
2024-05-01 14:21:42
3
❤ :
yes it's about time
2024-05-01 19:18:35
2
𓂀 Mi Amor-S💋 :
Preach 🙌🙌🙌🙌
2024-05-01 15:02:52
2
t-rex. :
& moenie dit rondom my doen nie want ek gaan daai kind gaan sê, ek bel haar sommer so in die middel van jou sin 😩😩
2024-05-02 06:23:38
1
fatimabuckus :
You knowww!. it's a whole culture these days. 😳
2024-05-01 19:38:44
1
TheEngelbrech'te :
sulke manne 🤡 mun panties gegift raak
2024-05-01 18:56:34
1
LB>🤗 :
En die feit dat ander vroumense dit glo en met confidence oordra🙄😭
2024-05-01 18:55:31
1
Jordaz💎 :
@Anesca Rezant mr policy🤣
2024-05-01 18:50:08
1
Kayegirl❤😊 :
and i thank you
hulle is nie skaam nie
veral van die BM
die vroumense wat hul kids groot maak
2024-05-01 18:30:31
1
🫧🍒🇿🇦LifeWithLinzy📍🇫🇷🍒 :
So true! I don’t know what the purpose of doing so 😡just show the level of immaturity!
2024-05-01 16:03:14
1
Wasil :
Life vir jou kind . SE jou SE ......
2024-05-01 15:03:04
1
Marinda :
100 % jy sal moet my homie 💪💪♥️
2024-07-16 10:35:13
0
Trix :
🥰🥰🥰
2024-05-04 07:18:34
0
Jasmeen Diedricks :
Moffies
2024-05-03 10:42:18
0
To see more videos from user @lamour_cloete, please go to the Tikwm
homepage.