@cheneycollins: Mens het moeg gegaan #saffasabroad #saffa #southafricaninnorway #suidafrikaner #afrikaans #sama28

Cheney Collins
Cheney Collins
Open In TikTok:
Region: NO
Monday 06 May 2024 11:15:06 GMT
4836
209
22
3

Music

Download

Comments

kathypetherbridge
#mother :
you do what must be done. We left 5 years ago.Best decision ever. Difficult absolutely. thank you for sharing
2024-05-20 06:41:38
1
naatsassel
Nadia Asselman🇧🇪🇿🇦 :
waars jy ek is in Nederland
2024-05-11 07:54:19
0
schanepedro
Schane Pedro :
My favorite is elke keer is dat ek verraai my land omdat ek my tweede citizenship kry! Oorsee is nie altyd maklik nie maar sal nooit die memories wil verruil nie. Ek love die video
2024-05-06 20:12:43
3
raelife51
Raélize du Preez :
Bly jy praat hieroor... dit is moeilik...
2024-05-15 22:45:29
1
saffa_in_france
🇿🇦Saffa_in_France🇫🇷 :
❤️
2024-05-06 12:07:14
1
claudinedesignaway
🎶Claudine♒️.🇿🇦 :
ag nee wat moenie dat die swak Afrikaner wat geen ruggraat het om so avontuur aan te pak nie jou afbring nie. Dis nie maklik nie. Hou daai boere kop van jou hoog en doen jou ding.
2024-05-06 13:32:30
1
potchnskaqt
Potch Gas :
Daar is baie wat n mens moet op offer.
2024-05-06 11:46:00
2
chrismarieventer7
chrismarieventer7 :
ek stem 100%saam ons is in ireland en dis net so koud hier tans nou lente meer reen as son but hey dis soos jy se dis nie altyd maklik nie maar ons kom daar deur🫶
2024-06-04 14:15:34
0
daleensan
Scatterling 🇨🇭 🇿🇦 :
Dis f alleen. 16 jaar later is elke vlug ORT toe nog steeds n verligting! Die mense is weird. Die humor is weird. Jou kinders word netso weird. Maar ek werk lekker. En ek gaan terug. So sela.
2024-05-27 19:38:55
0
michelle_nel1311
michelle_nel1311 :
Op watter visa is jy in Norway as ek mag vra
2024-05-20 17:34:53
0
anzelbartmann
Anzel Bartmann 🇿🇦🇿🇦🇿🇦 :
waar bly jy as ek mag vra?
2024-05-09 11:43:18
0
ansiegeorge
ansiegeorge :
Sterkte. Kry vir jou stockcubes., To add flavour to your food
2024-05-08 16:59:39
0
chante_x8
Chante :
Wat doen jy oorsee?♥️
2024-05-06 16:53:40
0
hester_le_grange
Hester le Grange 🇿🇦 :
Global Vegetable cleaver - 👌🏻👌🏻 Ek het ook een gehad maar my bediende het hom gebruik om ys uit die vrieskas te haal en sy lem morsaf gebreek. Wou ook emigreer daai dag 😂
2024-05-06 16:03:32
0
potchnskaqt
Potch Gas :
Nie almal maak n sukses in Suid-Afrika nie.
2024-05-06 11:47:43
0
To see more videos from user @cheneycollins, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About