@zazajc: Replying to @veronica.marlow #khalidgoose♡ #clariceinzululand #zazavanikaroo

zazajc
zazajc
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 10 May 2024 10:21:54 GMT
9489
180
29
0

Music

Download

Comments

doreen6923
Doreen :
Ek voel as die skoen nie pas scroll verby🙈🙈🙈
2024-05-10 13:19:05
6
mellafern
👑🤍Mella🤍👑 :
ai, sy mt haself af vra hkm skoondogter ni van hulle Hou ni, 🤔... she's very defensive
2024-05-10 12:05:42
5
les_babez
Celesté :
Lol, van ons skoon dogters het ons rede hkom ons niks te doen wil hê met hule nie😅😂Eks at peace sonder hule☺️👏
2024-05-10 13:13:46
2
nadib703
Hope :
as j dit behandel!!!!! I love it💓🌹
2024-05-10 12:44:49
2
sandrarooi3
sandrarooi :
Ai sy moet die skoon dogter vra hoekom sy nie van hulle hou jie🤣Daar is iets 🤣🤣vra jou seun Moeder hy het seker die antwoord vir U😃😂
2024-05-10 12:44:38
2
user5666866788616
AJ goat :
ek is een van hulle wat nie in my skoonmense belangstel nie die Here weet presies hoekom
2024-05-13 04:49:26
1
merilynsummers2
Merilyn Summers :
mnse met skuldige gewete wat vir jou dit sal se ...die skoen pas haar leterlik in regte lewe lmkkkk🤣🤣🤣🤣
2024-05-11 19:55:08
1
i.am.the.real.slim
I.Am.The.Real :
Jy het dit al genoem my skat. So, moenie sleg voel nie. 🥰❤😍
2024-05-10 21:02:15
1
carolinevanwielli
@Callatjie_vwielligh :
Jirre d mense kan darem dwars wees yoh 🤨
2024-05-10 21:01:39
1
milady_mariam
Milady/_Mariam :
😂😂😂
2024-05-10 16:48:23
1
ebygailsophiabrow
Ebygail Sophia Brown :
Man zaza j hoef ni te verduidelik ni my skat,di skoen pas haar lol😂😂😂😂
2024-05-10 15:29:48
1
ruwaydawells
ouma :
waarvoor gaan di anti aan jy het mos ni van haar gepraat
2024-05-10 15:04:01
1
naiks96
naiks :
my oorlede ma was baja lief vi haar skoondogters as its pla sal my ma d saak aanspreek ek self lief vi my skoonsusters ma ek hou my op my plek
2024-05-10 14:07:16
1
joyjordaan
miss j :
Ai ysterore happy mother's day too all en I thank you 💯💝🙏🙏
2024-05-10 14:00:51
1
crieadolph
Lucricia Adolph :
❤️❤️❤️
2024-05-10 13:47:48
1
benazee47
Morris :
ziza is jy van ooskaap jou aksent klink so en jy kan xhosa ook slat ek vra net
2024-05-10 13:22:22
1
duwaynedk
DuWaYnE231223 :
Lmklaa lol hoe voel Hai auntie dan so geraak 😅😂😂🤣🤣
2024-05-10 13:17:03
1
missdaisy22
Noby Sochop :
Dit is ombeskof van ha regtag waar Zaza
2024-05-10 13:03:12
1
elerasmus2
elerasmus2 :
Listening is a skill Zaza 🙆‍♀️
2024-05-10 12:13:40
1
elizabethsalmans
Elizabeth Salmans :
Di topic was oor hoe skoon dogter haar skoonma hanteer wat by haar bly.... Voel dai antie dan Dat di skoen ha iewers in Jo topic pas
2024-05-10 12:02:16
1
elizabethsalmans
Elizabeth Salmans :
Ai ziza se listining is a skill...
2024-05-10 11:58:32
1
user806151682746
user806151682746 :
j het dan 1ste meeti skoondogters gprt en inni skool gesit oor hoe hle skoonouers moet treat nee di anty is vkeerd
2024-05-10 11:45:30
1
zeldaarends
Zelda Arends :
j ht skat
2024-05-10 11:19:54
1
mrsj2601
Mrs CJ :
Joh ek vererg my nou net vd antie.
2024-05-10 11:51:18
0
To see more videos from user @zazajc, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About