hey Michelle.
I've send you a whatsapp message regarding the perfume.
2024-05-19 12:30:07
0
sunshine_with_a_hurricane :
exactly!hulle sien jy verkoop dit vir R250 dan kom karen en msg daai klient op jou post en sè ek gee dit vir jou vir R180
2024-05-17 07:20:25
7
mg :
Mag ek vra hoe oud jy is?
2024-05-17 10:50:33
0
Keri-lee 'kez' Pattison :
Ek stem saam. Ek verkoop ook perfume. Mense steel kliente!
2024-05-17 07:08:14
2
🌷💖Niki Stoutgat Zeelie💖🌷 :
Eks deur selfde en het fantastiese olie basis verkoop, my kliente is gesteel maar ekt geleer, jy doen reg my skat❤️
2024-05-21 07:36:45
1
Wayne Martin413 :
well done goed gese
2024-05-17 17:46:31
1
Tanita Prinsloo :
love jou trui👌
2024-06-15 12:14:12
0
Sheyla Vorster :
👏👏👏👏 - STEM 110% saam jou!!!
2024-05-23 18:36:08
0
Zonja Kruger :
ons wil jou support stuur net die pryse
2024-05-20 18:08:34
0
Ané :
Ek verstaan nie hoekom mense so is nie ffs.. 🙈gun elke outjie n plekkie onder die son. Ek moet nog my Perfume bestel by jou .. het hy daai Dubai geel bottel perfume ???
2024-05-17 18:46:41
0
Mountain Magic Imports :
You girl, jy is ‘n ster, almal wil a pond vleis maak en dit is ons almal se reg.
2024-05-17 18:09:59
0
Betty Boobs Family :
hi ek het jou gewhatsapp ek wag nog vir jou antwoord xx
2024-05-17 09:58:32
0
Tina Cowie :
ja dit is so
2024-05-17 09:18:55
0
ℳ𝑜𝓃𝒾𝓆𝓊𝑒 :
ek love jou trui waar het jy hom gekoop
2024-05-17 09:12:13
0
jp_rooibaard :
baie goeie pryse
2024-05-17 06:26:44
0
hannesvaneecden :
0663505057 is die spesial nog aan Kan u asb prys lys stuur dankie baie
2024-05-17 04:58:13
0
Marinda Clarke :
👌
2024-06-09 19:12:05
0
🌹💕Sweetie_Pie💕🌹 :
🤣🤣🤣
2024-05-20 21:21:20
0
Skinny♡ :
💯💯💯
2024-05-17 12:49:06
0
Elmari :
MOANA ini background 😫🔥 het my distract 💀
2024-05-17 13:00:00
2
lolliepop545 Lollie :
YIP AND U ABSOLUTELY CORRECT SOME WOMAN CAN BE SO SELFISH REALLY
2024-05-17 07:08:11
2
__.Laurika.__ :
Ek hoor Moana in die agtergrond🥺🥰
2024-05-17 16:58:10
1
Hermien :
Jammer vriendin hoor wat jy se. Ek sou dan ook nie pryse by dit sit. Sterkte met jou besigheid ❣️
2024-05-17 05:26:23
1
Audrey Goosen :
ek stem en verstaan Michelle. gister het iemand op tik tok adverteer, maar ek het verby gescroll. staan sterk girl. jou mooi manner van praat, verkoop dit vir jou altyd. lekkerdag
2024-05-17 07:32:14
0
To see more videos from user @michellevanzyl21, please go to the Tikwm
homepage.