@chanegrobler: TW: needles 💉⛔️ Ek wou eintlik allankal begin het met botox en fillers omrede hul sê dis beter om vroeer te begin want prevention is mos better than cure😅maar ek was bietjie bang want mense het mos altyd ‘n opinie al vra jy nie daarvoor nie.👀 Maar ek het besluit om my gat aan mense af te smeer en met my preventative botox en fillers te begin want ek is heel voor in die ry as dit kom by “Graceful Aging”.🤩 En ek is soooo so bly dat ek my journey begin het by @drluhard , hy het aanbeveel dat ons begin met cheekbone filler om my ‘n meer ‘snatched’ look of soos Dr Luhard sal sê ‘honger’ look te gee😂 ek is so happy met my experience, hy laat mens so gemaklik en rustig voel en hy het alles so mooi verduidelik🤩 Ek sal definitely aanbeveel om jou afsprakie te maak by @Aesthetic Lab vir ‘n konsultasie by @Dr Luhard , jy sal nie spyt wees nie!!🥰 #botox #filler #cheekbones #preventativebotox #gracefulaging #gracefullyaging #aginggracefully #skin #skincare
you look so different from when you started tik tok
2024-05-22 20:57:36
140
Jbae💚❄️ :
Is this healthy? Like in the long run….
2024-05-26 20:57:43
13
🥸 :
I didn’t recognise you
2024-05-23 16:11:07
27
Jamie Nel :
I need some of these in English 🥹🥹🥹
2024-05-22 20:45:01
6
Mattywestside :
What happened to her
2024-06-26 11:19:22
3
PDg Alu d'Afrique :
You are beautiful.
2024-07-01 19:37:21
0
solms007 :
Jy is awesome chane
2024-06-24 18:15:41
0
Shirleen Geldenhuys :
Jy lyk & is nog super jonk,mos nie eers nodig nie
2024-05-23 11:33:45
8
♦️LANDMAN♠️ :
Nee man jy't dit mos nou nie nodig nie jy's beeldskoon soos jy is
2024-05-23 05:56:56
22
getrealwiththeryans :
As ń Aesthetic practitioner kan en net sê well done!! Nooit te jonk om te begin nie🤗 baie mens kom eers na my toe as dit te laat is en dan kan mens niks doen nie. So go for it🤗🤗🤗
2024-05-23 22:01:02
6
Joeks_🌸🌸 :
elooo ... wat is die prys vir die
2024-06-20 07:25:54
0
debruyn_nicolene :
Chaneeeeeee hoeveel het die jou gekos net plus minus ek stel belang 🥰jys gorgeous
2024-06-19 17:36:54
0
Camilla Chamberlain :
en hoe was dit? was dit seer 🙂
2024-05-22 17:39:03
1
Megan ♡ Johan :
hoe kry jy jou gesig soo shiny? 😊🥰
2024-07-18 13:27:38
0
✨ Q ✨ :
Waar doen jy jou lashes? Gorgeous!
2024-06-05 14:47:18
0
Shar_xi :
Nooooooooooooooooo- het needling nie meer vir jou gewerk nie?
2024-05-30 15:31:24
0
Mel.BK :
maar hoe oud is jy dan nou?
2024-05-26 17:58:30
0
Ruanda :
Girlllllll!! Jy moet beslis vir Dr. Zander Coertze by Aesthetics @97 in Krugersdorp ook kom ontmoet! 😍
2024-05-25 13:43:40
0
✨Shanique Volschenk✨ :
Stem 100% saam🔥 Jou vel lyk stunning!❤️
2024-05-24 07:51:22
0
Eenie Meenie :
le vent se lève il faut tenter de vivre
2024-05-23 17:06:05
0
@mia.mi_official :
@Chané💛 you are beautiful you don't need any alterations
2024-06-13 22:32:44
0
123456789101112131415161718192 :
😻😻😻
2024-05-28 06:51:37
0
Pappa Lawrié 🤠 :
😍
2024-05-22 20:49:22
0
Tania Thiart :
🥰
2024-05-22 18:34:56
0
Moena🪩 :
@𝑚𝑖𝑚𝑖_𝑣𝑑_𝑤𝑎𝑙𝑡 julle lyk soos twinss
2024-05-24 15:18:13
0
To see more videos from user @chanegrobler, please go to the Tikwm
homepage.