@smarttradecollege.com: Sales is sekerlik die hardste maar ook die beroeps geleentheid wat onbeperkte inkomste geleenthede kan skep, en vervullend! Maatskappy se D.N.A samestelling sluit waardes in van Unashamedly Ethical & ons is Brutally Honest. As jy wil deel wees van ‘n wen span stuur jou opdatteerde CV na [email protected] #trading #callcentreworker #hiring