@etienne_koekie: Vida e Caffè Montana julle is die heel BESTE!! Gaan maak n draai en kyk net hoe lekker is dit by die nuwe winkel!! Ons het iets van alles geeet en gedrink en ALS was bobaas #vidaecaffè #etienne #koekie #tiktoksouthafrica🇿🇦 #foryoupage #fyp #tiktok