@bosbul: OUTDOOR X 2024! Kom kuier vir ons by die Bosbul stalletjie asook die Bosbul VIP area langs die verhoog! Ons het more 3 verrassings.. 🎸Ons gaan more groot makietie maak met die bekendstelling van ons eerste Bosbul lied! 💃Asook die “Beat the Bosbul models” kompetisie waar jy ‘n kans staan om groot bosbul pryse te kan wen! En laastens, “KRYGER”! Wil nog nie te veel verklap nie.. maar julle gaan Kryger love… Rotsvas. Radikaal. Roeping. ✝️ Sien julle more! Kom kyk self!😄 kom kuier by IdleWild Country Estate in PTA. (Daar naby die rietvlei area) @OUTDOOR X @Louita Potgieter @Matie van Graan Bosbul. Gehard. Gegrond. Getrou.

BOSBUL
BOSBUL
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 31 May 2024 19:56:25 GMT
2704
69
0
10

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @bosbul, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About