ek sê altyd. goeie werk is nie vinnig nie en vinnige werk is nie gied nie. hou aan met die goeie werk
2024-06-02 18:05:46
3
robertkotze :
werk skoon jip nice
2024-06-02 15:09:28
1
Lindsay_20v :
Is julle rmi approved?
2024-06-03 22:29:51
0
😎Lyle :
👌Jul werk mooi meneer! baie Min mechanics wat pride HT in huL werk die "ettters",doen Ju nowadays in!!!
2024-06-03 09:17:58
1
ludy :
👍👌nice
2024-06-02 17:39:26
1
Carolus Franse :
waar is julle shop as maag vra
2024-08-20 11:21:44
0
bronwin daniels :
That's mooi work!!!How much do you charge 2008 nissan tiida 1.8 top gasket replacement
2024-06-04 11:30:35
0
Pman :
Dus wat ek Wil sien as ek my geld uit haal
2024-06-19 18:04:01
0
Jerome :
wow where is this
2024-06-04 15:38:58
0
Cliboko :
joh wens ek kan n mechanic soos die in Port Elizabeth kry😅
2024-07-16 15:16:00
0
Duwayne siebert :
Lyk mooi.Maar moet welch plugs ook verander.Maar werk lyk uitsteekend
2024-06-05 20:22:29
0
Ice & Sugar :
Hoeveel kos dit om so n enjin soos daai heeltemal oor te doen. Die selfde as soos daai een meer nog opel corsa 1.4 2006 66kw. Laat weet min of meer asb.
2024-06-03 18:21:48
0
chasevanderwalt :
van waar af is julle?
2024-06-18 09:06:29
0
Deon 😂😂😂 :
well done
2024-07-28 16:45:50
0
Brendan Gillmer :
waar is julle shop matta?
2024-08-02 20:37:47
0
R3ap3r :
Dit is wat mens trots noem op mens se werk. Gaan altyd die extra myl mens kry dit min
2024-09-28 15:06:33
0
Sydney Barbers :
Liewe 😳dis skoon
2024-06-02 14:56:06
0
devanovich :
waas jle
2024-06-16 18:36:52
0
pietsmit985 :
Netjies👍
2024-06-03 10:43:46
0
Danzel Ventura :
ek se dankie vir jou chris ek sal enige een na jou ver wys ek is altyd tevrede elke keer as u aan my motor gewerk ht baie dankie vedie goeie werk
2024-06-03 01:33:22
0
mk :
netjies💪
2024-06-03 16:01:00
0
P*J :
Donner it lyk pragtig👌
2024-06-03 12:00:51
0
Dj@King :
mooi baie mooi
wa is jle geleë
2024-06-03 14:06:56
0
Gee :
top notch 👍👍🔥
2025-02-20 17:04:49
0
robertkotze :
ja nee ek werk ook so strip en gooi dadelik in petrol en engine cleaner maak als skoon voor ek aanmekaar sit
2024-06-02 15:09:00
0
To see more videos from user @cediagnostics, please go to the Tikwm
homepage.