goeie naand wl nt luister hoe mt ek mk albeit my ouers is oorlede ma my pa ht n testament gehad hy ht ales aan my bemaak ma my naam mt op di akte km hoe mt ek mk
2024-06-10 19:44:59
1
QueenTKB :
Ek het my broer help n huis koop, die huis is op ons altwee se naam. Hy betaal die huis. So om alles op hom naam te kry moet ons n prokereur in kry?
2024-06-05 12:32:45
1
ededdyeddie :
hi Ons huis moet oorgesit word in My Ma se name Die einenaar is oorlede en syt die huis aan my ma bemaak in i boedel ons huis is Onder R1.1 Mil is daar kostes betroke ek weet dit is 3.6% van prys
2024-06-05 10:37:17
1
Brendon :
my vrou se broer het a huis maar hy is afgesterwe hy het niks kinders nie no wil ek weet wat moet ons nou doen wand sy is ook die enigeste 1 van ha ma en pa se kinders wat lewe hoe werk dit no
2024-06-10 11:25:02
0
TinyDarkTerror :
opvolg vraag oor die 50/50 eienaarskap waar net 1 persoon betaal & die huis is amper klaar betaal ... die 1 eienaar gaan dan hulle deel opdeel aan hulle 3 kinders om te erf waarvan die ander eienaar 1
2024-06-09 08:24:12
0
spyker-jvr :
my huis is klaar betaal hoeveel is die prokureer se koste om huis te registreer in my naam het n penalty betaal omdat huis vroer klaar betaal is
2024-06-06 07:27:55
0
Sarah Arends :
huveel is oordrag koste
2024-06-06 01:44:41
0
Driekie :
Hoeveel is die oordrag koste?
2024-06-05 11:16:14
0
To see more videos from user @thecoffeeshop_lawyer, please go to the Tikwm
homepage.