daar is niemand wat nou daardie % gaan waarborg nie
2024-06-17 05:15:17
1
Jan Fourie :
My vrou Kry 17%
2024-06-21 06:44:14
0
Shane :
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek tree oor n jaar en half af, dan sal ek 2 mil hê van my derde van GEPF. Die getalle wat jy noem is hoog en gee my moed. Ek sal jou video save.
2024-06-17 07:36:55
0
Juan Prinsloo :
Daai klink goed
2024-06-17 04:48:41
0
Christiaan #CJ in kort :
Dis moontlik, gaan gewoonlik gepaart met 1 jaar kennis gewing op jaar 4 as jy op jaar 5 onttrek.
2024-06-16 21:59:31
0
To see more videos from user @cornefin, please go to the Tikwm
homepage.